Getal en persentasie response per opsie en per geslag tov die volgende vraag:

Het jy tydens jou studiejare gedien in enige leierskapstrukture van die studentegemeenskap (byvoorbeeld die SR, huiskomitee)?

Die volgende opsies kon gekies word:

  1. Ja
  2. Nee

Klik hier om die Engelse vertaling van hierdie vraag te lees. Keer daarna mbv u "browser" se "Back" knoppie na hierdie skerm terug om onderstaande tabel en grafiese voorstelling te bestudeer.

Mans en vroue het soos volg reageer:

Geslag
Opsie 1: Getal
Opsie 1: %
Opsie 2: Getal
Opsie 2: %
# per Geslag
% van Totaal
Vroulik
2
20.00
8
80.00
10
71.43
Manlik
3
75.00
1
25.00
4
28.57
Alle deelnemers
5
35.71
9
64.29
14
100.00

Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per geslag

Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.