Getal en persentasie response per opsie en per fakulteit tov die volgende vraag:
Hoe dikwels het jou dosente aan jou intellektuele uitdagings gebied en jou intellektueel gestimuleer?
Die volgende opsies kon gekies word:
- Dikwels
- Soms
- Glad nie
Klik hier om die Engelse vertaling van hierdie
vraag te lees. Keer daarna mbv u "browser" se "Back" knoppie na hierdie skerm
terug om onderstaande tabel en grafiese voorstelling te bestudeer.
Die verskillende fakulteite se studente het soos volg reageer:
Fakulteit |
Opsie 1: Getal |
Opsie 1: % |
Opsie 2: Getal |
Opsie 2: % |
Opsie 3: Getal |
Opsie 3: % |
# per Fakulteit |
% van Totaal |
Lettere en Wysbegeerte | 47 | 40.52 | 60 | 51.72 | 9 | 7.76 | 116 |
19.63 |
Natuurwet | 40 | 51.95 | 31 | 40.26 | 6 | 7.79 | 77 |
13.03 |
Opvoedkunde | 7 | 35.00 | 11 | 55.00 | 2 | 10.00 | 20 |
3.38 |
Landbou -en Bosbouwet | 0 | 0.00 | 0 | 0.00 | 0 | 0.00 | 0 |
0.00 |
Regsgeleerdheid | 11 | 73.33 | 3 | 20.00 | 1 | 6.67 | 15 |
2.54 |
Teologie | 4 | 50.00 | 1 | 12.50 | 3 | 37.50 | 8 |
1.35 |
Ekonomiese -en Bestuurswet | 76 | 37.25 | 115 | 56.37 | 13 | 6.37 | 204 |
34.52 |
Ingenieurswese | 33 | 55.00 | 26 | 43.33 | 1 | 1.67 | 60 |
10.15 |
Gesondheidswet | 22 | 40.74 | 26 | 48.15 | 6 | 11.11 | 54 |
9.14 |
Alle deelnemers | 261 | 44.16 | 288 | 48.73 | 42 | 7.11 | 591 |
100.00 |
|
Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per fakulteit
Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.