Getal en persentasie response per opsie en per fakulteit tov die volgende vraag:
Hoe dikwels het jou dosente aan jou verbaal (mondelings) terugvoer oor jou akademiese werk gegee?
Die volgende opsies kon gekies word:
- Dikwels
- Soms
- Glad nie
Klik hier om die Engelse vertaling van hierdie
vraag te lees. Keer daarna mbv u "browser" se "Back" knoppie na hierdie skerm
terug om onderstaande tabel en grafiese voorstelling te bestudeer.
Die verskillende fakulteite se studente het soos volg reageer:
Fakulteit |
Opsie 1: Getal |
Opsie 1: % |
Opsie 2: Getal |
Opsie 2: % |
Opsie 3: Getal |
Opsie 3: % |
# per Fakulteit |
% van Totaal |
Lettere en Wysbegeerte | 22 | 18.97 | 65 | 56.03 | 29 | 25.00 | 116 |
19.63 |
Natuurwet | 19 | 24.68 | 46 | 59.74 | 12 | 15.58 | 77 |
13.03 |
Opvoedkunde | 9 | 45.00 | 7 | 35.00 | 4 | 20.00 | 20 |
3.38 |
Landbou -en Bosbouwet | 0 | 0.00 | 0 | 0.00 | 0 | 0.00 | 0 |
0.00 |
Regsgeleerdheid | 4 | 26.67 | 8 | 53.33 | 3 | 20.00 | 15 |
2.54 |
Teologie | 3 | 37.50 | 4 | 50.00 | 1 | 12.50 | 8 |
1.35 |
Ekonomiese -en Bestuurswet | 56 | 27.45 | 112 | 54.90 | 36 | 17.65 | 204 |
34.52 |
Ingenieurswese | 15 | 25.00 | 35 | 58.33 | 10 | 16.67 | 60 |
10.15 |
Gesondheidswet | 13 | 24.07 | 22 | 40.74 | 19 | 35.19 | 54 |
9.14 |
Alle deelnemers | 150 | 25.38 | 324 | 54.82 | 117 | 19.80 | 591 |
100.00 |
|
Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per fakulteit
Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.