Getal en persentasie response per opsie en per fakulteit tov die volgende vraag:
Hoe dikwels het jou dosente jou aangemoedig om te volhard met jou studies?
Die volgende opsies kon gekies word:
- Dikwels
- Soms
- Glad nie
Klik hier om die Engelse vertaling van hierdie
vraag te lees. Keer daarna mbv u "browser" se "Back" knoppie na hierdie skerm
terug om onderstaande tabel en grafiese voorstelling te bestudeer.
Die verskillende fakulteite se studente het soos volg reageer:
Fakulteit |
Opsie 1: Getal |
Opsie 1: % |
Opsie 2: Getal |
Opsie 2: % |
Opsie 3: Getal |
Opsie 3: % |
# per Fakulteit |
% van Totaal |
Lettere en Wysbegeerte | 28 | 24.14 | 68 | 58.62 | 20 | 17.24 | 116 |
19.63 |
Natuurwet | 24 | 31.17 | 40 | 51.95 | 13 | 16.88 | 77 |
13.03 |
Opvoedkunde | 8 | 40.00 | 11 | 55.00 | 1 | 5.00 | 20 |
3.38 |
Landbou -en Bosbouwet | 0 | 0.00 | 0 | 0.00 | 0 | 0.00 | 0 |
0.00 |
Regsgeleerdheid | 7 | 46.67 | 5 | 33.33 | 3 | 20.00 | 15 |
2.54 |
Teologie | 3 | 37.50 | 4 | 50.00 | 1 | 12.50 | 8 |
1.35 |
Ekonomiese -en Bestuurswet | 84 | 41.18 | 93 | 45.59 | 27 | 13.24 | 204 |
34.52 |
Ingenieurswese | 23 | 38.33 | 30 | 50.00 | 7 | 11.67 | 60 |
10.15 |
Gesondheidswet | 14 | 25.93 | 34 | 62.96 | 6 | 11.11 | 54 |
9.14 |
Alle deelnemers | 206 | 34.86 | 303 | 51.27 | 82 | 13.87 | 591 |
100.00 |
|
Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per fakulteit
Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.