Getal en persentasie response per opsie en per fakulteit tov die volgende vraag:
Hoe dikwels het jy dosente tydens kantoorure geraadpleeg tydens jou studiejare?
Die volgende opsies kon gekies word:
- Dikwels
- Soms
- Glad nie
Klik hier om die Engelse vertaling van hierdie
vraag te lees. Keer daarna mbv u "browser" se "Back" knoppie na hierdie skerm
terug om onderstaande tabel en grafiese voorstelling te bestudeer.
Die verskillende fakulteite se studente het soos volg reageer:
Fakulteit |
Opsie 1: Getal |
Opsie 1: % |
Opsie 2: Getal |
Opsie 2: % |
Opsie 3: Getal |
Opsie 3: % |
# per Fakulteit |
% van Totaal |
Lettere en Wysbegeerte | 18 | 15.52 | 85 | 73.28 | 13 | 11.21 | 116 |
19.63 |
Natuurwet | 12 | 15.58 | 51 | 66.23 | 14 | 18.18 | 77 |
13.03 |
Opvoedkunde | 3 | 15.00 | 14 | 70.00 | 3 | 15.00 | 20 |
3.38 |
Landbou -en Bosbouwet | 0 | 0.00 | 0 | 0.00 | 0 | 0.00 | 0 |
0.00 |
Regsgeleerdheid | 1 | 6.67 | 9 | 60.00 | 5 | 33.33 | 15 |
2.54 |
Teologie | 1 | 12.50 | 5 | 62.50 | 2 | 25.00 | 8 |
1.35 |
Ekonomiese -en Bestuurswet | 24 | 11.76 | 131 | 64.22 | 49 | 24.02 | 204 |
34.52 |
Ingenieurswese | 11 | 18.33 | 42 | 70.00 | 7 | 11.67 | 60 |
10.15 |
Gesondheidswet | 5 | 9.26 | 31 | 57.41 | 18 | 33.33 | 54 |
9.14 |
Alle deelnemers | 84 | 14.21 | 396 | 67.01 | 111 | 18.78 | 591 |
100.00 |
|
Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per fakulteit
Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.