Getal en persentasie response per opsie en per fakulteit tov die volgende vraag:
Hoe dikwels het gesinsverantwoordelikhede / -verpligtinge jou verhoed om te studeer tydens jou studiejare?
Die volgende opsies kon gekies word:
- Dikwels
- Soms
- Glad nie
Klik hier om die Engelse vertaling van hierdie
vraag te lees. Keer daarna mbv u "browser" se "Back" knoppie na hierdie skerm
terug om onderstaande tabel en grafiese voorstelling te bestudeer.
Die verskillende fakulteite se studente het soos volg reageer:
Fakulteit |
Opsie 1: Getal |
Opsie 1: % |
Opsie 2: Getal |
Opsie 2: % |
Opsie 3: Getal |
Opsie 3: % |
# per Fakulteit |
% van Totaal |
Lettere en Wysbegeerte | 11 | 9.48 | 33 | 28.45 | 72 | 62.07 | 116 |
19.63 |
Natuurwet | 5 | 6.49 | 25 | 32.47 | 47 | 61.04 | 77 |
13.03 |
Opvoedkunde | 0 | 0.00 | 7 | 35.00 | 13 | 65.00 | 20 |
3.38 |
Landbou -en Bosbouwet | 0 | 0.00 | 0 | 0.00 | 0 | 0.00 | 0 |
0.00 |
Regsgeleerdheid | 1 | 6.67 | 5 | 33.33 | 9 | 60.00 | 15 |
2.54 |
Teologie | 2 | 25.00 | 1 | 12.50 | 5 | 62.50 | 8 |
1.35 |
Ekonomiese -en Bestuurswet | 16 | 7.84 | 64 | 31.37 | 124 | 60.78 | 204 |
34.52 |
Ingenieurswese | 1 | 1.67 | 12 | 20.00 | 47 | 78.33 | 60 |
10.15 |
Gesondheidswet | 1 | 1.85 | 26 | 48.15 | 27 | 50.00 | 54 |
9.14 |
Alle deelnemers | 38 | 6.43 | 179 | 30.29 | 374 | 63.28 | 591 |
100.00 |
|
Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per fakulteit
Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.