Getal en persentasie response per opsie en per fakulteit tov die volgende vraag:
Hoe dikwels het jy gedurende die afgelope jaar klas as gevolg van jou werk (werk om geld te verdien) gemis?
Die volgende opsies kon gekies word:
- Dikwels
- Soms
- Glad nie
Klik hier om die Engelse vertaling van hierdie
vraag te lees. Keer daarna mbv u "browser" se "Back" knoppie na hierdie skerm
terug om onderstaande tabel en grafiese voorstelling te bestudeer.
Die verskillende fakulteite se studente het soos volg reageer:
Fakulteit |
Opsie 1: Getal |
Opsie 1: % |
Opsie 2: Getal |
Opsie 2: % |
Opsie 3: Getal |
Opsie 3: % |
# per Fakulteit |
% van Totaal |
Lettere en Wysbegeerte | 7 | 6.03 | 24 | 20.69 | 85 | 73.28 | 116 |
19.63 |
Natuurwet | 4 | 5.19 | 9 | 11.69 | 64 | 83.12 | 77 |
13.03 |
Opvoedkunde | 0 | 0.00 | 3 | 15.00 | 17 | 85.00 | 20 |
3.38 |
Landbou -en Bosbouwet | 0 | 0.00 | 0 | 0.00 | 0 | 0.00 | 0 |
0.00 |
Regsgeleerdheid | 0 | 0.00 | 1 | 6.67 | 14 | 93.33 | 15 |
2.54 |
Teologie | 1 | 12.50 | 3 | 37.50 | 4 | 50.00 | 8 |
1.35 |
Ekonomiese -en Bestuurswet | 16 | 7.84 | 26 | 12.75 | 162 | 79.41 | 204 |
34.52 |
Ingenieurswese | 2 | 3.33 | 4 | 6.67 | 54 | 90.00 | 60 |
10.15 |
Gesondheidswet | 1 | 1.85 | 2 | 3.70 | 51 | 94.44 | 54 |
9.14 |
Alle deelnemers | 33 | 5.58 | 76 | 12.86 | 482 | 81.56 | 591 |
100.00 |
|
Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per fakulteit
Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.