Getal en persentasie response per opsie en per fakulteit tov die volgende vraag:
Hoe dikwels het jy gedurende die afgelope jaar WebCT of ander elektroniese middele vir akademiese doeleindes ingespan?
Die volgende opsies kon gekies word:
- Dikwels
- Soms
- Glad nie
Klik hier om die Engelse vertaling van hierdie
vraag te lees. Keer daarna mbv u "browser" se "Back" knoppie na hierdie skerm
terug om onderstaande tabel en grafiese voorstelling te bestudeer.
Die verskillende fakulteite se studente het soos volg reageer:
Fakulteit |
Opsie 1: Getal |
Opsie 1: % |
Opsie 2: Getal |
Opsie 2: % |
Opsie 3: Getal |
Opsie 3: % |
# per Fakulteit |
% van Totaal |
Lettere en Wysbegeerte | 96 | 82.76 | 15 | 12.93 | 5 | 4.31 | 116 |
19.63 |
Natuurwet | 72 | 93.51 | 5 | 6.49 | 0 | 0.00 | 77 |
13.03 |
Opvoedkunde | 16 | 80.00 | 3 | 15.00 | 1 | 5.00 | 20 |
3.38 |
Landbou -en Bosbouwet | 0 | 0.00 | 0 | 0.00 | 0 | 0.00 | 0 |
0.00 |
Regsgeleerdheid | 13 | 86.67 | 2 | 13.33 | 0 | 0.00 | 15 |
2.54 |
Teologie | 4 | 50.00 | 4 | 50.00 | 0 | 0.00 | 8 |
1.35 |
Ekonomiese -en Bestuurswet | 189 | 92.65 | 14 | 6.86 | 1 | 0.49 | 204 |
34.52 |
Ingenieurswese | 53 | 88.33 | 6 | 10.00 | 1 | 1.67 | 60 |
10.15 |
Gesondheidswet | 32 | 59.26 | 20 | 37.04 | 2 | 3.70 | 54 |
9.14 |
Alle deelnemers | 506 | 85.62 | 75 | 12.69 | 10 | 1.69 | 591 |
100.00 |
|
Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per fakulteit
Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.