Getal en persentasie response per opsie en per fakulteit tov die volgende vraag:
Hoe dikwels het jy gedurende jou studiejare aan studenteverkiesings deelgeneem?
Die volgende opsies kon gekies word:
- Dikwels
- Soms
- Glad nie
Klik hier om die Engelse vertaling van hierdie
vraag te lees. Keer daarna mbv u "browser" se "Back" knoppie na hierdie skerm
terug om onderstaande tabel en grafiese voorstelling te bestudeer.
Die verskillende fakulteite se studente het soos volg reageer:
Fakulteit |
Opsie 1: Getal |
Opsie 1: % |
Opsie 2: Getal |
Opsie 2: % |
Opsie 3: Getal |
Opsie 3: % |
# per Fakulteit |
% van Totaal |
Lettere en Wysbegeerte | 28 | 24.14 | 37 | 31.90 | 51 | 43.97 | 116 |
19.63 |
Natuurwet | 16 | 20.78 | 23 | 29.87 | 38 | 49.35 | 77 |
13.03 |
Opvoedkunde | 1 | 5.00 | 8 | 40.00 | 11 | 55.00 | 20 |
3.38 |
Landbou -en Bosbouwet | 0 | 0.00 | 0 | 0.00 | 0 | 0.00 | 0 |
0.00 |
Regsgeleerdheid | 5 | 33.33 | 6 | 40.00 | 4 | 26.67 | 15 |
2.54 |
Teologie | 6 | 75.00 | 1 | 12.50 | 1 | 12.50 | 8 |
1.35 |
Ekonomiese -en Bestuurswet | 40 | 19.61 | 76 | 37.25 | 88 | 43.14 | 204 |
34.52 |
Ingenieurswese | 16 | 26.67 | 17 | 28.33 | 27 | 45.00 | 60 |
10.15 |
Gesondheidswet | 17 | 31.48 | 22 | 40.74 | 15 | 27.78 | 54 |
9.14 |
Alle deelnemers | 143 | 24.20 | 200 | 33.84 | 248 | 41.96 | 591 |
100.00 |
|
Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per fakulteit
Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.