Getal en persentasie response per opsie en per fakulteit tov die volgende vraag:
Hoe dikwels het jy gedurende die afgelope jaar nie geskrewe take betyds ingelewer nie?
Die volgende opsies kon gekies word:
- Dikwels
- Soms
- Glad nie
Klik hier om die Engelse vertaling van hierdie
vraag te lees. Keer daarna mbv u "browser" se "Back" knoppie na hierdie skerm
terug om onderstaande tabel en grafiese voorstelling te bestudeer.
Die verskillende fakulteite se studente het soos volg reageer:
Fakulteit |
Opsie 1: Getal |
Opsie 1: % |
Opsie 2: Getal |
Opsie 2: % |
Opsie 3: Getal |
Opsie 3: % |
# per Fakulteit |
% van Totaal |
Lettere en Wysbegeerte | 18 | 15.52 | 24 | 20.69 | 74 | 63.79 | 116 |
19.63 |
Natuurwet | 3 | 3.90 | 14 | 18.18 | 60 | 77.92 | 77 |
13.03 |
Opvoedkunde | 1 | 5.00 | 3 | 15.00 | 16 | 80.00 | 20 |
3.38 |
Landbou -en Bosbouwet | 0 | 0.00 | 0 | 0.00 | 0 | 0.00 | 0 |
0.00 |
Regsgeleerdheid | 1 | 6.67 | 0 | 0.00 | 14 | 93.33 | 15 |
2.54 |
Teologie | 1 | 12.50 | 3 | 37.50 | 4 | 50.00 | 8 |
1.35 |
Ekonomiese -en Bestuurswet | 17 | 8.33 | 24 | 11.76 | 163 | 79.90 | 204 |
34.52 |
Ingenieurswese | 2 | 3.33 | 5 | 8.33 | 53 | 88.33 | 60 |
10.15 |
Gesondheidswet | 2 | 3.70 | 7 | 12.96 | 45 | 83.33 | 54 |
9.14 |
Alle deelnemers | 49 | 8.29 | 83 | 14.04 | 459 | 77.66 | 591 |
100.00 |
|
Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per fakulteit
Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.