Getal en persentasie response per opsie en per fakulteit tov die volgende vraag:
Hoe dikwels het jy gedurende die afgelope jaar alkoholiese drank gedrink?
Die volgende opsies kon gekies word:
- Dikwels (byvoorbeeld, elke dag)
- Soms (byvoorbeeld, een keer per week)
- Glad nie
Klik hier om die Engelse vertaling van hierdie
vraag te lees. Keer daarna mbv u "browser" se "Back" knoppie na hierdie skerm
terug om onderstaande tabel en grafiese voorstelling te bestudeer.
Die verskillende fakulteite se studente het soos volg reageer:
Fakulteit |
Opsie 1: Getal |
Opsie 1: % |
Opsie 2: Getal |
Opsie 2: % |
Opsie 3: Getal |
Opsie 3: % |
# per Fakulteit |
% van Totaal |
Lettere en Wysbegeerte | 5 | 4.31 | 87 | 75.00 | 24 | 20.69 | 116 |
19.63 |
Natuurwet | 6 | 7.79 | 55 | 71.43 | 16 | 20.78 | 77 |
13.03 |
Opvoedkunde | 1 | 5.00 | 15 | 75.00 | 4 | 20.00 | 20 |
3.38 |
Landbou -en Bosbouwet | 0 | 0.00 | 0 | 0.00 | 0 | 0.00 | 0 |
0.00 |
Regsgeleerdheid | 1 | 6.67 | 12 | 80.00 | 2 | 13.33 | 15 |
2.54 |
Teologie | 1 | 12.50 | 5 | 62.50 | 2 | 25.00 | 8 |
1.35 |
Ekonomiese -en Bestuurswet | 5 | 2.45 | 168 | 82.35 | 31 | 15.20 | 204 |
34.52 |
Ingenieurswese | 4 | 6.67 | 45 | 75.00 | 11 | 18.33 | 60 |
10.15 |
Gesondheidswet | 1 | 1.85 | 40 | 74.07 | 13 | 24.07 | 54 |
9.14 |
Alle deelnemers | 31 | 5.25 | 452 | 76.48 | 108 | 18.27 | 591 |
100.00 |
|
Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per fakulteit
Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.