Getal en persentasie response per opsie en per fakulteit tov die volgende vraag:
Hoe dikwels het jy gedurende die afgelope jaar godsdiens bespreek?
Die volgende opsies kon gekies word:
- Dikwels
- Soms
- Glad nie
Klik hier om die Engelse vertaling van hierdie
vraag te lees. Keer daarna mbv u "browser" se "Back" knoppie na hierdie skerm
terug om onderstaande tabel en grafiese voorstelling te bestudeer.
Die verskillende fakulteite se studente het soos volg reageer:
Fakulteit |
Opsie 1: Getal |
Opsie 1: % |
Opsie 2: Getal |
Opsie 2: % |
Opsie 3: Getal |
Opsie 3: % |
# per Fakulteit |
% van Totaal |
Lettere en Wysbegeerte | 54 | 46.55 | 55 | 47.41 | 7 | 6.03 | 116 |
19.63 |
Natuurwet | 24 | 31.17 | 48 | 62.34 | 5 | 6.49 | 77 |
13.03 |
Opvoedkunde | 12 | 60.00 | 8 | 40.00 | 0 | 0.00 | 20 |
3.38 |
Landbou -en Bosbouwet | 0 | 0.00 | 0 | 0.00 | 0 | 0.00 | 0 |
0.00 |
Regsgeleerdheid | 4 | 26.67 | 10 | 66.67 | 1 | 6.67 | 15 |
2.54 |
Teologie | 8 | 100.00 | 0 | 0.00 | 0 | 0.00 | 8 |
1.35 |
Ekonomiese -en Bestuurswet | 74 | 36.27 | 110 | 53.92 | 20 | 9.80 | 204 |
34.52 |
Ingenieurswese | 26 | 43.33 | 32 | 53.33 | 2 | 3.33 | 60 |
10.15 |
Gesondheidswet | 31 | 57.41 | 23 | 42.59 | 0 | 0.00 | 54 |
9.14 |
Alle deelnemers | 249 | 42.13 | 304 | 51.44 | 38 | 6.43 | 591 |
100.00 |
|
Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per fakulteit
Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.