Getal en persentasie response per opsie en per fakulteit tov die volgende vraag:
Hoe dikwels het jy gedurende die afgelope jaar terneergedruk (depressief) gevoel?
Die volgende opsies kon gekies word:
- Dikwels
- Soms
- Glad nie
Klik hier om die Engelse vertaling van hierdie
vraag te lees. Keer daarna mbv u "browser" se "Back" knoppie na hierdie skerm
terug om onderstaande tabel en grafiese voorstelling te bestudeer.
Die verskillende fakulteite se studente het soos volg reageer:
Fakulteit |
Opsie 1: Getal |
Opsie 1: % |
Opsie 2: Getal |
Opsie 2: % |
Opsie 3: Getal |
Opsie 3: % |
# per Fakulteit |
% van Totaal |
Lettere en Wysbegeerte | 27 | 23.28 | 64 | 55.17 | 25 | 21.55 | 116 |
19.63 |
Natuurwet | 16 | 20.78 | 48 | 62.34 | 13 | 16.88 | 77 |
13.03 |
Opvoedkunde | 3 | 15.00 | 13 | 65.00 | 4 | 20.00 | 20 |
3.38 |
Landbou -en Bosbouwet | 0 | 0.00 | 0 | 0.00 | 0 | 0.00 | 0 |
0.00 |
Regsgeleerdheid | 2 | 13.33 | 10 | 66.67 | 3 | 20.00 | 15 |
2.54 |
Teologie | 3 | 37.50 | 2 | 25.00 | 3 | 37.50 | 8 |
1.35 |
Ekonomiese -en Bestuurswet | 33 | 16.18 | 113 | 55.39 | 58 | 28.43 | 204 |
34.52 |
Ingenieurswese | 8 | 13.33 | 35 | 58.33 | 17 | 28.33 | 60 |
10.15 |
Gesondheidswet | 16 | 29.63 | 30 | 55.56 | 8 | 14.81 | 54 |
9.14 |
Alle deelnemers | 111 | 18.78 | 334 | 56.51 | 146 | 24.70 | 591 |
100.00 |
|
Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per fakulteit
Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.