Getal en persentasie response per opsie en per fakulteit tov die volgende vraag:
Het jy op enige tydstip jou studies aan die Universiteit van Stellenbosch vir langer as 'n semester onderbreek?
Die volgende opsies kon gekies word:
- Ja
- Nee
Klik hier om die Engelse vertaling van hierdie
vraag te lees. Keer daarna mbv u "browser" se "Back" knoppie na hierdie skerm
terug om onderstaande tabel en grafiese voorstelling te bestudeer.
Die verskillende fakulteite se studente het soos volg reageer:
Fakulteit |
Opsie 1: Getal |
Opsie 1: % |
Opsie 2: Getal |
Opsie 2: % |
# per Fakulteit |
% van Totaal |
Lettere en Wysbegeerte | 10 | 8.62 | 106 | 91.38 | 116 |
19.63 |
Natuurwet | 5 | 6.49 | 72 | 93.51 | 77 |
13.03 |
Opvoedkunde | 1 | 5.00 | 19 | 95.00 | 20 |
3.38 |
Landbou -en Bosbouwet | 0 | 0.00 | 0 | 0.00 | 0 |
0.00 |
Regsgeleerdheid | 1 | 6.67 | 14 | 93.33 | 15 |
2.54 |
Teologie | 0 | 0.00 | 8 | 100.00 | 8 |
1.35 |
Ekonomiese -en Bestuurswet | 11 | 5.39 | 193 | 94.61 | 204 |
34.52 |
Ingenieurswese | 1 | 1.67 | 59 | 98.33 | 60 |
10.15 |
Gesondheidswet | 1 | 1.85 | 53 | 98.15 | 54 |
9.14 |
Alle deelnemers | 33 | 5.58 | 558 | 94.42 | 591 |
100.00 |
|
Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per fakulteit
Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.