Getal en persentasie response per opsie en per fakulteit tov die volgende vraag:
Het jy tydens jou studiejare gedien in enige leierskapstrukture van die studentegemeenskap (byvoorbeeld die SR, huiskomitee)?
Die volgende opsies kon gekies word:
- Ja
- Nee
Klik hier om die Engelse vertaling van hierdie
vraag te lees. Keer daarna mbv u "browser" se "Back" knoppie na hierdie skerm
terug om onderstaande tabel en grafiese voorstelling te bestudeer.
Die verskillende fakulteite se studente het soos volg reageer:
Fakulteit |
Opsie 1: Getal |
Opsie 1: % |
Opsie 2: Getal |
Opsie 2: % |
# per Fakulteit |
% van Totaal |
Lettere en Wysbegeerte | 33 | 28.45 | 83 | 71.55 | 116 |
19.63 |
Natuurwet | 22 | 28.57 | 55 | 71.43 | 77 |
13.03 |
Opvoedkunde | 8 | 40.00 | 12 | 60.00 | 20 |
3.38 |
Landbou -en Bosbouwet | 0 | 0.00 | 0 | 0.00 | 0 |
0.00 |
Regsgeleerdheid | 5 | 33.33 | 10 | 66.67 | 15 |
2.54 |
Teologie | 7 | 87.50 | 1 | 12.50 | 8 |
1.35 |
Ekonomiese -en Bestuurswet | 42 | 20.59 | 162 | 79.41 | 204 |
34.52 |
Ingenieurswese | 18 | 30.00 | 42 | 70.00 | 60 |
10.15 |
Gesondheidswet | 15 | 27.78 | 39 | 72.22 | 54 |
9.14 |
Alle deelnemers | 166 | 28.09 | 425 | 71.91 | 591 |
100.00 |
|
Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per fakulteit
Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.