Getal en persentasie response per opsie en per fakulteit tov die volgende vraag:
Het jy tydens jou studiejare op Stellenbosch gedurende die akademiese jaar 'n deeltydse werk by 'n werkgewer anders as die Universiteit gehad?
Die volgende opsies kon gekies word:
- Ja
- Nee
Klik hier om die Engelse vertaling van hierdie
vraag te lees. Keer daarna mbv u "browser" se "Back" knoppie na hierdie skerm
terug om onderstaande tabel en grafiese voorstelling te bestudeer.
Die verskillende fakulteite se studente het soos volg reageer:
Fakulteit |
Opsie 1: Getal |
Opsie 1: % |
Opsie 2: Getal |
Opsie 2: % |
# per Fakulteit |
% van Totaal |
Lettere en Wysbegeerte | 64 | 55.17 | 52 | 44.83 | 116 |
19.63 |
Natuurwet | 40 | 51.95 | 37 | 48.05 | 77 |
13.03 |
Opvoedkunde | 9 | 45.00 | 11 | 55.00 | 20 |
3.38 |
Landbou -en Bosbouwet | 0 | 0.00 | 0 | 0.00 | 0 |
0.00 |
Regsgeleerdheid | 6 | 40.00 | 9 | 60.00 | 15 |
2.54 |
Teologie | 5 | 62.50 | 3 | 37.50 | 8 |
1.35 |
Ekonomiese -en Bestuurswet | 111 | 54.41 | 93 | 45.59 | 204 |
34.52 |
Ingenieurswese | 26 | 43.33 | 34 | 56.67 | 60 |
10.15 |
Gesondheidswet | 20 | 37.04 | 34 | 62.96 | 54 |
9.14 |
Alle deelnemers | 295 | 49.92 | 296 | 50.08 | 591 |
100.00 |
|
Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per fakulteit
Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.