Getal en persentasie response per opsie en per fakulteit tov die volgende vraag:
Het jy tydens jou studiejare op Stellenbosch gedurende die akademiese jaar 'n deeltydse werk by die Universiteit(byvoorbeeld as tutor, studente-assistent, demi, ensovoorts) gehad?
Die volgende opsies kon gekies word:
- Ja
- Nee
Klik hier om die Engelse vertaling van hierdie
vraag te lees. Keer daarna mbv u "browser" se "Back" knoppie na hierdie skerm
terug om onderstaande tabel en grafiese voorstelling te bestudeer.
Die verskillende fakulteite se studente het soos volg reageer:
Fakulteit |
Opsie 1: Getal |
Opsie 1: % |
Opsie 2: Getal |
Opsie 2: % |
# per Fakulteit |
% van Totaal |
Lettere en Wysbegeerte | 39 | 33.62 | 77 | 66.38 | 116 |
19.63 |
Natuurwet | 35 | 45.45 | 42 | 54.55 | 77 |
13.03 |
Opvoedkunde | 13 | 65.00 | 7 | 35.00 | 20 |
3.38 |
Landbou -en Bosbouwet | 0 | 0.00 | 0 | 0.00 | 0 |
0.00 |
Regsgeleerdheid | 6 | 40.00 | 9 | 60.00 | 15 |
2.54 |
Teologie | 1 | 12.50 | 7 | 87.50 | 8 |
1.35 |
Ekonomiese -en Bestuurswet | 83 | 40.69 | 121 | 59.31 | 204 |
34.52 |
Ingenieurswese | 30 | 50.00 | 30 | 50.00 | 60 |
10.15 |
Gesondheidswet | 28 | 51.85 | 26 | 48.15 | 54 |
9.14 |
Alle deelnemers | 253 | 42.81 | 338 | 57.19 | 591 |
100.00 |
|
Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per fakulteit
Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.