Getal en persentasie response per opsie en per fakulteit tov die volgende vraag:
Het jy alreeds werk?
Die volgende opsies kon gekies word:
- Ja
- Nee
- Onderhandel tans
- Nie van toepassing nie
Klik hier om die Engelse vertaling van hierdie
vraag te lees. Keer daarna mbv u "browser" se "Back" knoppie na hierdie skerm
terug om onderstaande tabel en grafiese voorstelling te bestudeer.
Die verskillende fakulteite se studente het soos volg reageer:
Fakulteit |
Opsie 1: Getal |
Opsie 1: % |
Opsie 2: Getal |
Opsie 2: % |
Opsie 3: Getal |
Opsie 3: % |
Opsie 4: Getal |
Opsie 4: % |
# per Fakulteit |
% van Totaal |
Lettere en Wysbegeerte | 13 | 11.21 | 77 | 66.38 | 12 | 10.34 | 14 | 12.07 | 116 |
19.63 |
Natuurwet | 5 | 6.49 | 42 | 54.55 | 6 | 7.79 | 24 | 31.17 | 77 |
13.03 |
Opvoedkunde | 2 | 10.00 | 13 | 65.00 | 4 | 20.00 | 1 | 5.00 | 20 |
3.38 |
Landbou -en Bosbouwet | 0 | 0.00 | 0 | 0.00 | 0 | 0.00 | 0 | 0.00 | 0 |
0.00 |
Regsgeleerdheid | 4 | 26.67 | 6 | 40.00 | 4 | 26.67 | 1 | 6.67 | 15 |
2.54 |
Teologie | 0 | 0.00 | 6 | 75.00 | 2 | 25.00 | 0 | 0.00 | 8 |
1.35 |
Ekonomiese -en Bestuurswet | 57 | 27.94 | 95 | 46.57 | 31 | 15.20 | 21 | 10.29 | 204 |
34.52 |
Ingenieurswese | 30 | 50.00 | 13 | 21.67 | 11 | 18.33 | 6 | 10.00 | 60 |
10.15 |
Gesondheidswet | 34 | 62.96 | 6 | 11.11 | 10 | 18.52 | 4 | 7.41 | 54 |
9.14 |
Alle deelnemers | 150 | 25.38 | 280 | 47.38 | 84 | 14.21 | 77 | 13.03 | 591 |
100.00 |
|
Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per fakulteit
Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.