Getal en persentasie response per opsie en per ras tov die volgende vraag:
Gee asseblief 'n aanduiding hoe belangrik dit vir jou is om aktief betrokke te raak in gemeenskapsontwikkelingsprogramme.
Die volgende opsies kon gekies word:
- Noodsaaklik
- Baie belangrik
- Redelik belangrik
- Nie belangrik nie
Klik hier om die Engelse vertaling van hierdie
vraag te lees. Keer daarna mbv u "browser" se "Back" knoppie na hierdie skerm
terug om onderstaande tabel en grafiese voorstelling te bestudeer.
Studente uit die verskillende rasgroepe het soos volg reageer:
Ras |
Opsie 1: Getal |
Opsie 1: % |
Opsie 2: Getal |
Opsie 2: % |
Opsie 3: Getal |
Opsie 3: % |
Opsie 4: Getal |
Opsie 4: % |
# per Ras |
% van Totaal |
Wit | 48 | 10.55 | 113 | 24.84 | 212 | 46.59 | 82 | 18.02 | 455 |
76.99 |
Bruin | 23 | 22.77 | 38 | 37.62 | 33 | 32.67 | 7 | 6.93 | 101 |
17.09 |
Swart | 11 | 42.31 | 8 | 30.77 | 4 | 15.38 | 3 | 11.54 | 26 |
4.40 |
Indier | 3 | 37.50 | 2 | 25.00 | 3 | 37.50 | 0 | 0.00 | 8 |
1.35 |
Alle deelnemers | 85 | 14.38 | 162 | 27.41 | 252 | 42.64 | 92 | 15.57 | 591 |
100.00 |
|
Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per ras
Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.