Getal en persentasie response per opsie en per geslag tov die volgende vraag:

Reageer op die volgende stelling oor hoe jy tans jou persoonlike welstand ervaar. Ek voel positief oor die lewe.

Die volgende opsies kon gekies word:

  1. Nooit
  2. Soms (ongeveer 25% van die tyd)
  3. Dikwels (ongeveer 50% van die tyd)
  4. Baie dikwels (ongeveer 75% van die tyd)
  5. Altyd

Klik hier om die Engelse vertaling van hierdie vraag te lees. Keer daarna mbv u "browser" se "Back" knoppie na hierdie skerm terug om onderstaande tabel en grafiese voorstelling te bestudeer.

Mans en vroue het soos volg reageer:

Geslag
Opsie 1: Getal
Opsie 1: %
Opsie 2: Getal
Opsie 2: %
Opsie 3: Getal
Opsie 3: %
Opsie 4: Getal
Opsie 4: %
Opsie 5: Getal
Opsie 5: %
# per Geslag
% van Totaal
Vroulik
2
0.57
24
6.82
78
22.16
171
48.58
77
21.88
352
59.56
Manlik
4
1.68
20
8.40
39
16.39
114
47.90
61
25.63
238
40.27
Alle deelnemers
6
1.02
44
7.45
117
19.80
285
48.22
139
23.52
591
100.00

Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per geslag

Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.