Getal en persentasie response per opsie en per geslag tov die volgende vraag:
Hoe sal jy nou jou studievaardighede beskryf in vergelyking met die tyd toe jy as 'n student aan hierdie Universiteit begin het?
Die volgende opsies kon gekies word:
- Baie beter
- Beter
- Geen verandering nie
- Swakker
- Baie swakker
Klik hier om die Engelse vertaling van hierdie
vraag te lees. Keer daarna mbv u "browser" se "Back" knoppie na hierdie skerm
terug om onderstaande tabel en grafiese voorstelling te bestudeer.
Mans en vroue het soos volg reageer:
Geslag |
Opsie 1: Getal |
Opsie 1: % |
Opsie 2: Getal |
Opsie 2: % |
Opsie 3: Getal |
Opsie 3: % |
Opsie 4: Getal |
Opsie 4: % |
Opsie 5: Getal |
Opsie 5: % |
# per Geslag |
% van Totaal |
Vroulik | 112 | 31.82 | 158 | 44.89 | 63 | 17.90 | 17 | 4.83 | 2 | 0.57 | 352 |
59.56 |
Manlik | 83 | 34.87 | 107 | 44.96 | 37 | 15.55 | 9 | 3.78 | 2 | 0.84 | 238 |
40.27 |
Alle deelnemers | 196 | 33.16 | 265 | 44.84 | 100 | 16.92 | 26 | 4.40 | 4 | 0.68 | 591 |
100.00 |
|
Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per geslag
Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.