Indrukke van 2010 Studente van die OMEGA Gradueringsvraelys - In Hul Eie Woorde

Volledig

Die vraelys is goed uit gele. ek kon net nie vasstel waaroor die vraelys gehandel het nie.

OOr die algemeen sinvolle vrae

"Bietjie lank, maar goed uiteengesit."

Die vraelys is baie omvattend en gee 'n persoon die geleentheid om oordeel te gee oor 'n wye verskeidenheid aangeleenthede. Die probleem is egter dat daar nerens die die geleentheid gebied word om eie kommentaar te gee oor spesifieke aangeleenthede nie

Van die vrae is veroudert Bv die doodstraf is al lankal afgeskaf. Aborsie is al lankal wettig.

Dit sal goed wees as dit toekomstige besluitneming beinvloed.

dit laat mens nogals dink en reflekteer op jou tyd in Stellenbosch.

Dek alle aspekte van student lewe. Goeie vraelys

"Die vraelys is goed saamgestel, maar ek dink daar moet spesifiek na ouderdomsgroep en private losies verwys word. Studente met 'n ho‰ ouderdomsgroep en wat privaat woon, kan nie altyd die aktiwiteite wat op kampus aangebied word, bywoon nie. "

Dit was goed

"Ek dink did 'n goeie manier om vas te stel hoe studente wie finale jaar is,hul studie jare in Stellenbosch ervaar het."

Baie lank.

Dek baie aspekte van die studente-lewe op kampus en die ervaring wat ons het

Van die opsies gee my nie rerig opsies nie .... Die vrae kan enige kant toe gedraai word op antw wat ek gee. Gee plek vir eie opienie of meer keuses soos nie een van toepasing nie.

"Die lys is bietjie lank, maar dankie vir julle moeite!"

Goed uiteengesit

"Ek dink nie die multiple choice is 'n goeie aanduiding nie, want dit werspieel nie heeltemal my gevoel oor sekere onderwerpe nie. Ek sal ook graag wil kan kommentaar lewer op sekere onderwerpe, veral waar my kursus en dosente betrokke is."

Goed bedink

Ek het geen probleem gehad met die vraelys nie. Was nie te lank dat dit vervelig was nie.

omvattend

Baie lank

"Goed gestruktureerd. Dalk meer vrae oor die allerdaagse probleme wat Stellenbosch studente ervaar? Misdaad, ens..."

"Dis goeie vrae, net lank."

TE lank!!!

"Die regte opsie is nie noodwendig altyd beskikbaar nie, so die naaste beste word gekies (wat nie noodwendig baie akkuraat is nie)."

"Dis 'n goeie vraelys, wat ek dink die reslutate belangrik is vir die Universiteit se vorder."

"Dit is net biki tydrowend, maar wel noodsaaklik sodat die algehele indruk van studente aan die universiteit duidelik gekommunikeer kan word, sodat as daar verbeterings moet plaasvind vir die toekoms, dat dit wel kan gebeur."

Geen probleme

dis redelik lank.

sineloos

Volledig

"Baie direk gevra, hou daarvan"

"Redelik goed uiteengesit, vrae relevant"

Ek wil graag weet tot watter doel dit aangewend word?

lank

goed

Dit was goed gopgestel.

Gedink dit sou langer wees. Is nooit gevra of ek in 'n koshuis was nie en ek is seker dit sou interessante verbande kon wys. Sterkte met die studie!

"bleh, wat is die punt?"

"Dit is te lank, mens verloor belangstelling"

Baie Goed. Baie Hulpvol ook. ek het agterkom ek het meer om te doen voordat ek mag graad vang. Baie Dankie in elk geval. seenwense

Goeie vrae wat goed bewoord is.

Geen komentaar

Baie omvattend. Goeie indikasie van watter tipe ervarings mens op Stellenbosch gehad het. :)

"Goeie vrae, maar te veel en het ek verveeld begin raak om die hele tyd dieselfde tipe vrae, net anders gestel, te beantwoord."

"Daar kon nog n vraag gewees het, soos, as jy een ding van die universiteit kan verander, sou dit die volgende wees..."

Dit laat my nadink oor my toekoms en wat my planne werklik is.

Dit is goed!

"Dit vat baie lank en van die vrae is onnodig, ek weet nie hoekom moet daar op elke vraelys iets oor ras wees nie."

Neutraal

Goeie vraelys. Sal universiteit 'n goeie idee gee van finalejaarstudente se ervarings tydens hul studie jare op Stellenbosch

"Dit kort meer gespesifiseerde opsies. Soos Bv. watse departemente beter is, beskrywings van wat algemene probleme is van 'n lys of oop vraag. terugvoering oor probleme, of links (basies soos 'n vraag en antwoord aspek)"

Hoe 'n student aan die begin vand ie jaar gevoel het kan verander na die einde van die jaar se kant toe. Om dus na die jaar as geheel te verwys maak van die antwoorde nie baie akkuraat nie

"Ek is 'n persoon wat daarvan hou om my eie mening te lig en betrokke te wees by sake wat my belangstelling prikkel. Daarom sal ek eerder voorstel dat studente wat gewillig is eerder 'n klein opstel skryf, aan die hand van 'n paar riglyne (soos hierdie ti

goeie verskeidenheid van vrae

"Nodige aspekte word aan geraak, maar alles is relatief. Mens kan nie juis baie akkurate afleidings maak oor sekere sensitiewe aspekte aangespreek (soos bv. rassediskriminasie/integrasie/regstellende aksie/alkohol misbruik/ens.) maak nie aangesien die vra

"Dit is baie lank, maar ek kan defnitief die nut daarvan sien."

"Genoegsaam met belangrike vrae, terwyl dit nie te lank vat om in te vul nie."

goed

Net bietjie lank. verstaan nie noodwendig by elke vraag wat presies vir my gevra word nie.

"Ek hou daar van, ek dink dit is belangrik om te hoor wat die studente voel en dink - dit gebeur baie dat 'n student net as 'n nommer gesien word en nie as 'n individu nie."

Die inhoud van die vrae was heel doenbaar. Maar die formaat kon miskien tegnies verander het. Julle kon dat daar slegs 10 vrae op `n slag opkom as die 186 wat nou almal in een laaaaaang ry vir jou sit en wag.

dit is goed

Nodig

"As jy dink oor hoe jy voel om die vrae te beantwoord, kom jy soms agter hoe jy regtig voel. Dit was nogal lank"

Hoop dit help julle

Goeie samevatting

oulik net lank.

Dit is maar baie algemeen

Die vraelys was goed uitgedink.

"Te lank, maar gelukkig is dit darem nie baie leeswerk per vraag :)"

dit was ok. dit het my laat dink oor my jaar.

hoop julle kan die data nuttig gebruik

Hierdie vraelys is baie goed. Dit handel oor die belangrike aspekte in die samelewing en dit laat n mens dink oor die aspekte.

Sommige tye het ek neutraal gevoel i.v.b. die wet oor homoseksualiteit.

Goed

"Ek dink dis goed gestruktureerd en bevat nie te lang vrae nie, dus neem dit vinnig om deur te lees en te beantwoord."

dis te lank

"Sommige van die vrae wat vra hoeveel uur mens aan sekere dinge spandeer per week moet asb 'n onderskeid tref tussen 0 uur en 0-1 uur per week, want daar is 'n verskil tussen om niks te doen nie en om 50min per week aan iets te spandeer"

Alle vraelyste het met ras en selfde geslag verhoudings te doen...dit word teveel beklemtoon.

Baie van die vrae is min of meer dieselfde.

"Goeie vraelys met belangrike, noodsaaklike vrae."

"dit was interessante vrae, maar soms voel alles nie van toepassing. Die moontlike antwoorde was baie toepaslik."

Goed saamgestel

dit is te laaaaaaannnnnnnkkk

"Dit vat lank. As ek my studente nr intik soos julle vra dan kom my van waar my naam moet wees, my e-pos adres waar my van moet wees en my voorletter waar die studente nommer moet wees."

N/A

"Die vraelys is baie goed opgestel, maar daar is baie min vrae vir reisende studente en ek voel daar moet meer vrae wees wat studente se menings vra en nie net veelkeuse vrae."

Wat word prakties met die onfo gedoen? Gaan dit 'n verskil maak?

Dis goed opgestel en raak aan elke aspek van student wees.

"dis bietjie lank, maar ek dink dis nogal interessant"

Meer vrae oor die dinge van die lewe sou meer interessant wees. Dis belangrik dat studente voel hul opinies oor wat wettig gemaak moet word en wat 'reg' is word gehoor.

die vraelys laat mens nadink oor jou lewe as n student

Sinvol en hopelik van waarde met die beoogde navorsing.

Sommige vra was bietjie moeilik omdat dit van toepassing is nie en daar nie 'n blokkie vir dit nie of ek stem nie tot 'n mate saam nie ek ek verskil ook nie ek het geen opinie nie bv by maak homoseksuele huwelike wettige gemaak word dit maak nie regtig va

Baie volledig

Die vraelys is n goeie aanduiding van hoe ek ontwikkwel het oor die jare so dis iets goed.

Goeie vraelys!

Die vraag is goed opgestel en ek dink dit is goed om uit te vra oor hoe gebalanseerd mens se studie loopbaan was.

Dit is baie samevattend van die universiteit se doel. Die universiteit streef daarna om jou as beide student en individu te verbeter en dit is goed om te sien dat daar opgevolg word op die doelwit om die sukses daarvan te bepaal.

Die vraelys was nogal lank maar het als geraak.

Geen kommentaar

Dink dit is goed om te weet hoe die studente voel oor die Universiteit sodat die nodige veranderinge gemaak kan word.

"dit is goed dit bevat n hele omvattende reeks vrae, wat jouself laat terug dink oor jou tyd op kampus en hoe jy gegroei het"

baie volledig en samevattend.

Redelik.

Dit laat mens dink oor jou studentejare en wat mens als gaan mis! Dit laat jou ook besef hoeveel jy verander het.

"Lank. Meer vrae moet 'n ""nie van toepassing opsie he""."

Handig maar baie lank

Nie bad nie..

Ek is nie seker nie.

Die vraelys bied genoeg spasie vir eerlikheid en is 'n goeie vraelys vir menings inwin.

Sinvol

baie lank

"Dit is nogal lank, alhoewel ek verstaan dat alle vrae gedek moet word."

Meeste van die vrae is van toepassing. Party vrae kan verskillende antwoorde hˆ na gelang van die omstandighede.

Alles is van toepassing.

"Baie goed, maar bietjie lank"

Die vrae is sinvol.

Die vrae het gewys hoe baie ek ontwikkel het in my tyd op Stellenbosch

Goed

"Dit is interresant, het dit geniet!"

Ek is heeltemal tevrede met die vraelys.

Dit is 'n goed saamgestelde vraelys wat verskeie aspekte toets. Die vraelys bestaan uit te veel vrae wat ooreenstem.

"As daar spesifiek gevra word aan watter geloof 'n persoon behoort, kan daaraddisionele afleidings gemaak word, o.a. hoe 'n spesifieke geloof(of gebrek daaraam) homoseksualiteit, voorhuwelikse seks, rasse verhoudings ens. oor die algemeen sien."

"Die keuse waaruit 'n mens die antwoorde kan kies is onakkuraat en onduidelik. Ek kan nie 'n akkurate antwoord gee, as daar net 'n dikwels, soms en nooit-opsie is nie. My definisie van dikwels en julle s'n verskil. 'n Skaal van bv een tot vyf sal meer akk

Vrae is goed gestel

bietjie lank en die stellings veral oor moraliteits kwessies moet dalk 'n neutrale opsie hˆ.

N/A

Die vraelys bied die geleentheied om te reflekteer op jou studie jare en te besef hoe ver jy gekom het.

dit is hopeloos te lank

Dis baie lank...

goed

"Bietjie lank, ma besit alle nodige inligting vir enige navorsing. "

Dit is baie volledig en het my laat dink oor opsies vir my toekoms en nostalgies laat voel oor my jare op Stellenbosch so ver.

dis TE vaag gestel...

Heel goed

lank

"Ek het gedink dit is 'n goeie ding aangesien dit my baie laat dink het oor my persoonlike groei, my omgewing en wat ek in die toekoms wil bereil."

Sinvol om aan deel te neem. Baie dankie vir die geleenthied om my mening te lig.

Baie lank

onseker

"Dit is 'n goeie idee om 'n geheelbeeld oor die gevoel van studente op kampus te kry. Ek hoop my insette kon help,"

Goeie manier om ingliting te bekom oor studente en sodoende verbeteringe te kan toepas of ondersteuning te bied.

Ek dink dit is 'n baie goeie idee om studente se opinies te kry.

"Goed gestruktureerd, dek 'n wye veld van aspekte."

Baie lank

"As hierdie vraelys goed benut gaan word, dan kan dit my help met my studies!!!!"

Ek dink dis 'n goeie manier om te sien wat die studente op Stellenbosch ervaar het en watter aspekte kort verbetering.

"Dit sluit toepaslike vrae in maar voel dat die opsies is nie altyd genoegsaam nie (meer opsies of spasie om ander te spesifiseer). En wat van studente wat by hul ouers bly se ervaringe, want die vraelys se vrae oor verblyf sluit almal die ervaringe in va

"Die vraelys is 'n goeie poging om 'n geheelbeeld en gevoel oor die situasie in Stellenbosch en selfs in SA te verkry - let net, ek het weereens 'n epos gekry om dit te voltooi - so die is my tweede poging."

Dis te lank en bietjie onduidelik.

Dis goed dat daar opgevolg word op finalejaarstudente en dat daar nie van ons/hul vergeet word nie.

"Baie deeglik, behoort goeie resultate te lewer indien genoeg respondente kry."

Dis is goed

"Die vraelys laat jou dink oor dinge wat jy van jouself weet, maar nie aandag aan skenk nie."

Baie goed saamgestel

baie vrae nie van toepassing

Dek alle aspekte. Positief ervaar

"Goeie, algemene vraelys"

Net te lank.

Benodig dalk 'n meer direkte metode om persoonlikheids-eienskappe te bepaal sodat antwoorde in 'n beter konteks ge-evalueer kan word.

dit is regtig net te lank

Dit was heel omvattend en nogal relevant.

geen

Dit was ok

dit is heeltemal te lank!

"goeie vrae, net baie lank. sommige oorvleuel. party antwoorde bied nie 'n ware weerspieeling deur die gegewe opsies nie"

doeltreffend

Help met selfondersoek

Goed en lekker ek hoop ek wen iets.

Meeste vrae is sinvol

Kan nuttige terugvoer verskaf vir toekomstige studente.

dit is nogals lank - vir 'n paar vrae wat tot 'n mate repeterend is

"Dit was sinvol, maar het lank geneem om te voltooi."

Geen mening

Breedvoerig en relevant.

"Daar is meer agter 'n mens se opinie as slegs 4 keuses oor sekere onderwerpe, veral kontroversie‰le onderwerpe."

Ek het vanjaar die loopbane kantoor besoek en was werklikwaar baie teleurgesteld in hoe ek hanteer was. Ek het twee weke vooruit 'n afspraak gemaak en was geskok deur die kwaliteit van dienslewering en die manier waarop ek benader was. Kontak my gerus vir

Baie dankie vir dit. dit is nogal goed gedoen

Covered all aspects of campus life and being a student. It would have been more user-friendly to many of my friends had it been available in English also (or did I miss that?) Hope I win a prize:)

VEEEELAS te lank!!! Dis te baie Vrae!!

Dit was baie goed en het i wye verskeidenheid van belangrike aspekte aangespreek.

"Redelik lank, soms onsamehangend, maar sinvol"

"Deeglik, maar te lank."

"hopeloos te veel vrae,maar deeglik"

"Goed, nodig"

lank

Breed

Dit is baie insigewende vrae. Dit laat'n mens krities reflekteer oor jou groei as persoon.

"Die vraelys toets glad nie die tevredenheid wat ons oor die stellenbosch dosente het nie, ook nie seker departemente nie. "

Geen mening

ek glo dit is effektief tot die mate wat studente werklik eerlik hierop reageer

ok. goed ook om self te reflekteer op die verskillende aspekte.

"Bevat alles wat ek op Uniersiteit ervaar het. Dit beva vra op akademiese vlak, geestelike, persoonlike ens "

Dit is goeie vrae!

Oor die algemeen is dit goed. Party vrae kan dalk net meer opsies he.

Baie lank! Maar van toepassing.

Omvattend. Meer spesifieke vrae aangaande die kwaliteit van onderrig en dosente nodig.

Dit vat net bietjie lank.

"Ek dink hulle moes ook die parkeerplekke in stellenbosch aangespreek het. Vir mense wat moet inry is dit een van die grootste probleme in Stellenbosch, waaraan niks gedoen word nie."

Ek verstaan nie hoe dit my ervaring/kursus/loopbaan ontwikkeling of die ervaring/kursus/loopbaan van ander nuwe studente gaan help nie.

"dit gee 'n goeie 'overall' indruk van my ervarings op Stellenbosch, maar van die vrae is bietjie onduidelik gestel."

Ek het die vraelys geniet. Dit was kort en het vir my persoonlike insig gebied.

Baie interessante kombinasie van vrae!

Ek hoop dit sal help om US 'n beter kampus te maak en dat die studente ernstig opgeneem sal word

goed

Te lank. Moet meer gefokus wees kan baie van die vra oor dieselfde kwessies eerder kombineer.

Dit is hopeloos te lank

Die vrae was baie duidelik en maklik om te beantwoord. En die vrae was nie te veel nie.

Klein bietjie te lank

Het 'n wye spektrum van onderwerpe bevat.

Ek glo dat dit 'n fantastiese manier is om die waarheid vir 'n slag te staar in die gesig sonder om beinvloed te word deur ander mense se opinies oor jou ware gevoel/antwoord oor sekere sake. Ek waardeer altyd die WAARHEID.

sou beter wees as dit nie so lank is nie...dan sal meer studente dit beantwoord :)

"Ek dink die vraelys wek nogal herrineringe op in 'n mens,en laat jou net besef watter wonderlike ervaring matieland jou gebied het,veral die verskillende vriende wat jy maak."

Heel billik :)

"Die vraelys is goed gebalanseerd - dit dek 'n verskeidenheid van onderwerpe, maar ek sou meer spesifieke opsies wou gehad het by baie van die vrae waar ek bloot ""soms"" kon geantwoord het. "

Sinvol.

Reedelik deeglik.

Ek dink dis baie goed saam gestel en dek al die kwessies wat n gegradueerde mee te doen gaan kry of reeds mee te doen gehad het.

"Lank, maar alles van toepassing."

"Ek sou in sommige gevalle meer wou uitbrei op 'n antwoord as net 'n eenvoudige ""ja"", ""nee"" of ""tevrede""...maar goed verder"

Goed opgestel. Maklik om te voltooi. Verstaan dat data-opname belangrik is vir US.

"Ek kon hierdie vraelys maklik voltooi,omdat die lengte daarvan gepas was en die vrae sinvol was en nie herhaal het nie. "

"goed, een spelfout"

"Reflekteer 'n opvattende vraelys. Vrae met definitiewe antwoorde (ja/nee antwoorde) verleen somtyds tot onakkurate antwoorde (b.v. kwessie oor aborsie - ""draadsitter"" status is baie populˆr)."

neutraal

Baie lank! :)

Dit is goeie vrae wat gevra word oor kwessies waarmee studente op 'n daaglikse basis moet hanteer en elke student sal oor die kwessies in sy jare as student na dink.

Ek moet se dat ek my study jare by stelenbosch baie geniet het. die fasiliteite was baie beter as ander instansies wat ek ken.

ek bly nie in stellenbosch nie so kon nie als beantwoord nie

kak

Partykeer 'n bietjie vaag

"Baie van die vrae is baie oop vir interpretasie, omdat dit beantwoord word deur mense met baie uiteenlopende agtergronde. Soos bv die vraag oor finasi‰le welstand: my definisie van ryk is baie anders as my kamermaat s'n. Ek is ryk as ek my eie motor besi

Dit is interessant en laat mens terug reflekteer op die laaste paar jaar en die groei wat plaasgevind het. Van die vrae moeilik om te antwoord omdat kontekste verskil.

Interessant om te dink oor hoe mens ontwikkel het vandat mens op universteit aangekom het.

Interresant!

vrae is soms herhalend

"Ek dink die vraelys bied 'n grondslag vir terugvoer op 'n bree vlak, maar daar kan beslis meer aandag gegee word aan spesifieke of probleem areas soos bv. Eksamen- en toets datums(onvoldoende tyd), kommunikasie tussen verskillende vakke en fakuteite ens,

dit is baie lank

Dis baie gabaseer op persoonlike kwessies

Goed. Alles was baie relevant.

Goed

Dit is 'n goeie opsomming van jou ervaring op Stellenbos

"goeie vralys, hoop dit kan goed gebruik word"

Resultate gaan goeie insig verleen aan die wyse waarop studente kampuslewe ervaar het.

"Dit is baie breed tog maak dit sin. Dit is belangrik om hierdie opnames te doen, daarom ondersteun ek dit. "

Ek dink dis goed om te weet hoe studente hul tyd bestee. Hierdie is 'n goeie indikasie van watter departemente dalk te veel of te min tyd aan akademie bestee.

Dit lyk sinvol genoeg. Die resultate behoort interessant te wees.

Dit is baie belangrik

Baie goed. Dek verskeie kwessies wat van belang is in die hedendaagse samelewing.

Ek dink dit is baie sinvol en dwing jou om dieper te delf en oor goed na te dink wat jy nooit eens aan dink nie!

Dit vra bietjie oor persoonlike goed vrae

"Die vraelys kan dalk net in drie dele opgedeel word, want mens het nie altyd lus, of die tyd, om 180 vrae te beantwoord nie."

"Ek dink dit is baie belangrik om dit in te vul, maar daar kan nog gefokus word op jou spesifieke departement of fakulteit"

Dit is goed saamgestel. Duidelik en maklik om te verstaan.

Te lank.

"dit is regtig baie lank, ek wou halfpad ophou.."

Goed geballenseerd en dek alle aspekte van die studente lewe baie goed.

Daar moet dalk vrae oor behuising en die krisis om behuising in stellenbos te kry in wees. Parkering is ook 'n groot probllem en daar moet meer vrae oor dit in wees. Diskriminasie is nie meer 'n probleem op stellenos nie behalwe ten opsigte van finansiel

"Baie goed, bietjie lank"

"Goeie vraelys oor die algemeen. Enigste kritiek is dat re die afwesigheid by klas vrae, hulle afwesigheid as gevolg van siekte of besering moet insluit. "

Ek was tevrede met die vraelys.

baie toepaslik en dek wye kriteria van ondervinding tydens studie jare!

Heeltemal te lank. En sekere vrae is nie van toepassing nie en ander is inkorrek gestel. Bv Die vraag oor doodstraf. Doodstraf IS REEDS afgeskaf.

Mustleave enough space for commenting because sometimes answers does not fall within the options given.

I learnt a lot about myself - the fact that I need to be more motivated and persistent in making a success of my life.

The results would be more valid if every student were to complete it

well structured and to the point

it might be useful but many students won't answer due to the length of it.

long

"More should be asked about the facilities (classroom chairs and the size of the classrooms), flexible hours should be asked about, writing tests in the evenings as well as the opinion of the students on lecturers (certain lecturers) "

It was very thorough on all aspects of university life apart from the language barrier! As an English speaking student I'm finding it more difficult each year to participate in class discussions because of the language barrier and find the lecturers very

The structure is very harsh and there is no intermission between questions of that have a very different nature to each other. the mindset change is too quick. not well structured and it is always difficult to class something within 4 categories. some que

Too many questions

it is very very long

seems to be irrelevant at times. good structuring of relevant questions

This questionairre asks very important questions which would give a clear understanding of what students learned and experienced while at Stellenbosch University.

It is lengthy and tedious.

"too long, but good."

Efficient and to the point

Vague

Its well rounded

good

it's insightful and a means to reflect

I think its is a great help for students because it allows them to actually mentally and process how they really feel/ think about their time at Stellenbosch U..

too many questions

very nice to think about these questions

it's interesting.

far too long

"At first the length looked a little intimidating, but questions were easy and simple to answer. I completed it quicker than I thought I would. Perhaps more questions on accomodation experience (hostels vs private)? "

Interesting but I think there could be more interesting question to evaluate the outcomes of the performance of students.

"I liked it - I thought there are some valuable questions, I just hope you make use of it - I also think that it is very difficult to make assumptions about trends when people are so different, in different seasons in their lives and often so inadequet at

"Bit broad, focused too much on issues not concerned with Stellenbosch"

"the questionaiire asks a lot of useful questions, which is arguable but does not address issues of structural inequality such as the challenge faced by the significant proportion of students who commute into Stellenbosch with the train service. maybe as

It is a very good questionnaire and goes into detail about one's career plans.

I hope the questionnaire will contribute to improving the environment at the university to make people feel more welcome

I believe it was very thorough.

"Some questions were a bit arbitrary, but overall, quick and easy to understand. "

Very interesting and well laid out

well balaned questionnaire. question 185 however should be dated 2011 and not 2010

though a bit long but it lets you think about your future and what he had to go through to finally be planing your future.

Good questions not repetitive

Very important and will be beneficial towards the future of the university.

I think it is a good thing the University gets the opinion of students regarding their experience here at Stellenbosch. I just hope the results are well analyzed and actually put to use to improve student life.

"Although I think the results are going to be interesting I think the questions are too narrow. Yes, some amazings things have happened to me while I was at the University, but they only happened in the same time period, many of my changes in myself and m

"very random and vague and double barelled at times, aslo a massive waste of time!"

no comment

its interesting

"too long, alot of the questions don't appear to be relevant"

It was quite in depth and appeared to cover a broad base

"Very lengthy, but still easy to answer."

Sometimes the number of responses available to the respondent are not adequate to truly reflect the respondent's opinion.

It is thorough and relevant.

"Interesting that it asks about social and racial issues. But does not ask what sex you are interested in, because even though I am in a relationship with someone of an opposite sex, I still believe those in a relationship of the same sex should have the

N/A

"It is long, but most questions are applicable. It was interesting to see what the University is interested in knowing from us."

"Relatively comprehensive but some questions are very directed - such as the opinion questions on smae-sex marriages, abortion etc. It seems obvious that the questionnaire is trying to establish a student's ideology / life view from that. There should hav

Well thought out and put together

is relevent to establish better student services

it was good.

Some of the questions seemed pointless.

"It was fair, didn't take me 30 minutes!"

"it's too long and many students don't have the time to do it.it should be provided before the exams and not during,so that more people can paticipate."

No comment

covers all relevant aspects but is a bit too long

Very long - but relevant. maybe brake it up into pages to make it seem shorter and easier to read

very interesting...

"Very good for introspection and being able to see yourself ""objectively"" if possible. Some answer options are vague (e.g. how much do you drink alcoholic beverages - often (eg once a week. This is not true for me - MAYBE every 2-3 weeks. Options shoul

Revelant to the expereience within SU and personal expereiences

Repetitive.

No comment

very in-depth and detailed.

"It's very, very long and a bit redundant and some questions don't offer you enough options to fully express how you feel"

The questions asked are good and touch most of the issues you deal with at the university however there is no space for students to motivate their answers. Students views on smoking at the university and clubs in stellenbosch is not asked.

interesting

It should present very useful and interesting data. The questions are valid.

Good

good to ascertain a general overall opinion of a student's life at stellenbosch Uni

Why do you care about my opinions with respect to abortion/homosexuality/religion? Stick to improving University facilities and gleaning constructive information.

I feel that the questionnaire is a good opportunity for final year students to reflect upon their years spent at Stellenbosch.

N/A

"Answers aren't complete enough, some areas should have a ""I don't care"" button, whereas others need a ""A little bit of both"" button. Was ok otherwise"

"I think that there should be an option to comment or explain yourself further for each question, I feel that many of my of my answers could be interpreted in a manner other than intended because I could not state my reasoning and I often feel the need to

Thorough

Useful

"Good Questionnaire, covers all aspects of the university. "

The questionnaire have covered my entire time spent in and out of Stellenbosch university.It is well organize and the objective for the questionnaire is clear.

"good, answers were not very precise"

very valid and necessary

Very long. Time consuming

not what I had Expected. I was expecting more questions about the language barriers between Afrikaans and english.

"it is rather long, but i see the relevance."

well rounded

its too long but yet comprehensive.

"So, what do you do with the data? I think its a waste of time."

Made me think about how the university has changed me as a student and as a person

trying to figure out how the varsity life has treated students and the future the students are heading into in terms of the acquired knowledge

I LOVED IT :)

"Interesting and diverse, (however could also include whether you were lectured in your home language or not, and the implications there of)"

Explore and make explicit the effects that the right to make profit has on the disenfranchised masses!!

It is good but it gives less for International students development. The survey is more South African based.

it is quite thorough and extensive

"It should provide room for open ended questions and comments. For example, I do not think that affirmative action should be immediately abolished, but I do think that there should be a cut-off line as to when such policies are ended. You cannot expect fu

Some questions do not have enough options like the question type 153. Unless they are specifically designed that way.

Fun!

Overview of entire university experience and is essential to have data of different personality types and how they will cope in general

"thought provoking, makes one reflect over the past few years"

It got me thinking about my time at Stellenbosch and my future!

no comment

Relevant

It is very long and time consuming but should provide important information

Good questionnaire. Straight forward and to the point.

too long

none

it does not provide enough space to comment

"question 185 is outdated, some questions were badly worded (grammatical errors) there is no distinction between what I have learned on my own and what the university had facilitated "

Very long but induces healthy self-reflection.

Hope i win!

It's encouraging to see the opinions of student's being noted.

"requires screening questions and questions more specific when discussing lecturers, as lecturers vary greatly - cannot generalize."

interesting

More interesting than most surveys i've taken.

i think it was quite quick and not as tieresome as some others iv done!

It is a good way to understand the interests and needs of the students. It opened my eyes to what i have been doing over the past year and how I feel about it.

"Interesting, A good idea to gain feedback"

Very relevant. It is essential that we air our views.

Hope it helps future students

Thorough!

Some of the questions to do with regilion seemed to be irrelevant to the purpose of the questionnaire

Too long

"Good, but certain questions need alternative options."

It's too long.

"Too long but simple questions, some a bit confidential"

ITS OKAY

"I think that the questionaire was fiarly structered , made me think on how far i have come since becoming a matie how i have grown as an individual what changes took place how i see myself and others what i want from life and whats next after university

"it is a good questionnaire, bit too many questions though"

I think it is an all rounder questionaire covering a wide variety of applicable topics. Interpretation of the questionaire results however can be very subjective as how you read into them.

"Its a bit long and repetitive, but I can see the relevance for the University. Maybe yuo should ask the questions on different pages to give the illusion that it will be over quickly."

Great questionare

"Too long, people will lose interest and then just rush through the questions to get it over and done with, as final year students-no one wants to 'waste' time on questionnaires."

"Very broad, may not provide specific insights"

"The questions were all well structured, I found no ambiguity."

interesting what is thought of as important... although I found it odd that there weren't any questions about PSO or koshuis. Thanks

relevant

"Quite long and not sure why asked about my views on abortion, death penalty, etc. Those are quite personal isues to be asked about and felt uncomfortable having to answer them."

"The questionnaire is very thorough, though i feel that more questions on the academic side could be asked, particularly regarding lecturers."

good

I love how varied and broad the questions were.

"Drug related questions will never be answered honestly. Rather add questions about Sexual activity, so that awareness of HIV and AIDS can be addressed. Very few people actually know about the extra facilities the University offers. Thus more advertising

This isn't an anonymous questionnaire - some of the questions are quite personal and might have people feeling uncomfortable

Very interesting range of questions. I actually had to be honest about myself about a lot of the things I was feeling but didn't want to think about. Questions were put clearly and the questionnaire did not seem long at all.

I have answered questions which give an idea of who I ambut does not represent the bigger picure

Interesting. Well balanced!

"A little vague on some of the questions, and maybe a bit too long. "

fine but far to general

Some of the answers might give a skewed view because there were not sufficient options available or one had specific reasons for the answers. eg. general knowledge could have increased since attending Stellenbosch University but this does not mean that th

Too long

"There should be a space to say in your own words what one thinks of te university; Eg, that it seems to care more about money than it does its students....which it does."

"Quite comprehensive, but life sometimes is not just a yes or no answer!"

"It is interesting, as to get a good data base of the students at the University. One thing that should also be asked, is how happy the student is at what he/she is studying. There are many students who are unhappy in their course of study and the appropr

Not sure why all our personal details are needed to complete this...

"Good questions, but should have been more questions about being in a residence, such as did i feel welcome in the residence, has my opinion of the residence changed since I came to the university etc."

no opinion.

Neutral

"Covers a widw field, relevant"

All in all a comprehensive questionnaire. Perhaps a motivation for studying question could be added.

It is a well formed questionnaire covering a broad base of various issues

"since moving to stellenbosch, it is not only the university that has affected my life but also, being away from home for the first time and finding a new job(which has influenced me much more than the university has)."

"It is irritating, especially when it is this long"

"Questions 106 to 133 should be reworded, answers will be bias if students do not understand what is being asked of them"

Good reflecting questions on ones development over the past 3 years

Lengthy