Getal en persentasie response per opsie en per geslag tov die volgende vraag:

Dui asseblief jou algehele graad van tevredenheid met die Universiteit se laboratoriumfasiliteite (insluitende toerusting) aan.

Die volgende opsies kon gekies word:

  1. Baie tevrede
  2. Tevrede
  3. Neutraal
  4. Ontevrede
  5. Kan nie beoordeel nie / geen ondervinding nie

Klik hier om die Engelse vertaling van hierdie vraag te lees. Keer daarna mbv u "browser" se "Back" knoppie na hierdie skerm terug om onderstaande tabel en grafiese voorstelling te bestudeer.

Mans en vroue het soos volg reageer:

Geslag
Opsie 1: Getal
Opsie 1: %
Opsie 2: Getal
Opsie 2: %
Opsie 3: Getal
Opsie 3: %
Opsie 4: Getal
Opsie 4: %
Opsie 5: Getal
Opsie 5: %
# per Geslag
% van Totaal
Vroulik
7
14.89
21
44.68
2
4.26
1
2.13
16
34.04
47
61.84
Manlik
3
10.34
6
20.69
3
10.34
1
3.45
16
55.17
29
38.16
Alle deelnemers
10
13.16
27
35.53
5
6.58
2
2.63
32
42.11
76
100.00

Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per geslag

Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.