Getal en persentasie response per opsie en per geslag tov die volgende vraag:

Hoe dikwels het gesinsverantwoordelikhede / -verpligtinge jou verhoed om te studeer tydens jou studiejare?

Die volgende opsies kon gekies word:

  1. Dikwels
  2. Soms
  3. Glad nie

Klik hier om die Engelse vertaling van hierdie vraag te lees. Keer daarna mbv u "browser" se "Back" knoppie na hierdie skerm terug om onderstaande tabel en grafiese voorstelling te bestudeer.

Mans en vroue het soos volg reageer:

Geslag
Opsie 1: Getal
Opsie 1: %
Opsie 2: Getal
Opsie 2: %
Opsie 3: Getal
Opsie 3: %
# per Geslag
% van Totaal
Vroulik
2
4.26
15
31.91
30
63.83
47
61.84
Manlik
0
0.00
7
24.14
22
75.86
29
38.16
Alle deelnemers
2
2.63
22
28.95
52
68.42
76
100.00

Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per geslag

Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.