Getal en persentasie response per opsie en per geslag tov die volgende vraag:

Het jy tydens jou studiejare op Stellenboch voltyds gewerk terwyl jy gestudeer het?

Die volgende opsies kon gekies word:

  1. Ja
  2. Nee

Klik hier om die Engelse vertaling van hierdie vraag te lees. Keer daarna mbv u "browser" se "Back" knoppie na hierdie skerm terug om onderstaande tabel en grafiese voorstelling te bestudeer.

Mans en vroue het soos volg reageer:

Geslag
Opsie 1: Getal
Opsie 1: %
Opsie 2: Getal
Opsie 2: %
# per Geslag
% van Totaal
Vroulik
0
0.00
47
100.00
47
61.84
Manlik
1
3.45
28
96.55
29
38.16
Alle deelnemers
1
1.32
75
98.68
76
100.00

Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per geslag

Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.