Getal en persentasie response per opsie en per geslag tov die volgende vraag:

Wat beplan jy om 5 jaar van nou af te doen?

Die volgende opsies kon gekies word:

  1. Verder te studeer
  2. Te werk
  3. Gemeenskapsdiens of vrywillige werk (nie vir inkomste nie) te doen
  4. Te reis en/of te toer
  5. Tuis by my gesin/familie te wees en/of met 'n gesin te begin
  6. Ek het geen planne nie

Klik hier om die Engelse vertaling van hierdie vraag te lees. Keer daarna mbv u "browser" se "Back" knoppie na hierdie skerm terug om onderstaande tabel en grafiese voorstelling te bestudeer.

Mans en vroue het soos volg reageer:

Geslag
Opsie 1: Getal
Opsie 1: %
Opsie 2: Getal
Opsie 2: %
Opsie 3: Getal
Opsie 3: %
Opsie 4: Getal
Opsie 4: %
Opsie 5: Getal
Opsie 5: %
Opsie 6: Getal
Opsie 6: %
# per Geslag
% van Totaal
Vroulik
4
8.51
37
78.72
1
2.13
2
4.26
2
4.26
1
2.13
47
61.84
Manlik
4
13.79
22
75.86
0
0.00
2
6.90
1
3.45
0
0.00
29
38.16
Alle deelnemers
8
10.53
59
77.63
1
1.32
4
5.26
3
3.95
1
1.32
76
100.00

Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per geslag

Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.