Getal en persentasie response per opsie en per geslag tov die volgende vraag:

Gee asseblief 'n aanduiding hoe belangrik dit vir jou is om politieke strukture te beïnvloed.

Die volgende opsies kon gekies word:

  1. Noodsaaklik
  2. Baie belangrik
  3. Redelik belangrik
  4. Nie belangrik nie

Klik hier om die Engelse vertaling van hierdie vraag te lees. Keer daarna mbv u "browser" se "Back" knoppie na hierdie skerm terug om onderstaande tabel en grafiese voorstelling te bestudeer.

Mans en vroue het soos volg reageer:

Geslag
Opsie 1: Getal
Opsie 1: %
Opsie 2: Getal
Opsie 2: %
Opsie 3: Getal
Opsie 3: %
Opsie 4: Getal
Opsie 4: %
# per Geslag
% van Totaal
Vroulik
1
2.13
4
8.51
20
42.55
22
46.81
47
61.84
Manlik
1
3.45
3
10.34
14
48.28
11
37.93
29
38.16
Alle deelnemers
2
2.63
7
9.21
34
44.74
33
43.42
76
100.00

Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per geslag

Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.