Getal en persentasie response per opsie en per geslag tov die volgende vraag:
Reageer op die volgende stelling oor hoe jy tans jou persoonlike welstand ervaar. Ek kan die ligter kant van dinge raaksien.
Die volgende opsies kon gekies word:
- Nooit
- Soms (ongeveer 25% van die tyd)
- Dikwels (ongeveer 50% van die tyd)
- Baie dikwels (ongeveer 75% van die tyd)
- Altyd
Klik hier om die Engelse vertaling van hierdie
vraag te lees. Keer daarna mbv u "browser" se "Back" knoppie na hierdie skerm
terug om onderstaande tabel en grafiese voorstelling te bestudeer.
Mans en vroue het soos volg reageer:
Geslag |
Opsie 1: Getal |
Opsie 1: % |
Opsie 2: Getal |
Opsie 2: % |
Opsie 3: Getal |
Opsie 3: % |
Opsie 4: Getal |
Opsie 4: % |
Opsie 5: Getal |
Opsie 5: % |
# per Geslag |
% van Totaal |
Vroulik | 0 | 0.00 | 3 | 6.38 | 12 | 25.53 | 24 | 51.06 | 8 | 17.02 | 47 |
61.84 |
Manlik | 0 | 0.00 | 2 | 6.90 | 8 | 27.59 | 14 | 48.28 | 5 | 17.24 | 29 |
38.16 |
Alle deelnemers | 0 | 0.00 | 5 | 6.58 | 20 | 26.32 | 38 | 50.00 | 13 | 17.11 | 76 |
100.00 |
|
Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per geslag
Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.