Getal en persentasie response per opsie en per geslag tov die volgende vraag:

Hoe sal jy nou jou leierskapsvermoë kennis beskryf in vergelyking met die tyd toe jy as 'n student aan hierdie Universiteit begin het?

Die volgende opsies kon gekies word:

  1. Baie beter
  2. Beter
  3. Geen verandering nie
  4. Swakker
  5. Baie swakker

Klik hier om die Engelse vertaling van hierdie vraag te lees. Keer daarna mbv u "browser" se "Back" knoppie na hierdie skerm terug om onderstaande tabel en grafiese voorstelling te bestudeer.

Mans en vroue het soos volg reageer:

Geslag
Opsie 1: Getal
Opsie 1: %
Opsie 2: Getal
Opsie 2: %
Opsie 3: Getal
Opsie 3: %
Opsie 4: Getal
Opsie 4: %
Opsie 5: Getal
Opsie 5: %
# per Geslag
% van Totaal
Vroulik
6
12.77
20
42.55
20
42.55
1
2.13
0
0.00
47
61.84
Manlik
4
13.79
13
44.83
11
37.93
1
3.45
0
0.00
29
38.16
Alle deelnemers
10
13.16
33
43.42
31
40.79
2
2.63
0
0.00
76
100.00

Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per geslag

Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.