Getal en persentasie response per opsie en per ras tov die volgende vraag:
Beoordeel jou wiskundige en/of numeriese vermoë in vergelyking met die gemiddelde persoon in jou ouderdomsgroep. Ons wil die noukeurigste moontlike selfevaluering hê.
Die volgende opsies kon gekies word:
- Hoogste 10%
- Bogemiddeld
- Gemiddeld
- Ondergemiddeld
- Laagste 10%
Klik hier om die Engelse vertaling van hierdie
vraag te lees. Keer daarna mbv u "browser" se "Back" knoppie na hierdie skerm
terug om onderstaande tabel en grafiese voorstelling te bestudeer.
Studente uit die verskillende rasgroepe het soos volg reageer:
Ras |
Opsie 1: Getal |
Opsie 1: % |
Opsie 2: Getal |
Opsie 2: % |
Opsie 3: Getal |
Opsie 3: % |
Opsie 4: Getal |
Opsie 4: % |
Opsie 5: Getal |
Opsie 5: % |
# per Ras |
% van Totaal |
Wit | 5 | 9.43 | 22 | 41.51 | 20 | 37.74 | 6 | 11.32 | 0 | 0.00 | 53 |
88.33 |
Bruin | 0 | 0.00 | 2 | 50.00 | 2 | 50.00 | 0 | 0.00 | 0 | 0.00 | 4 |
6.67 |
Swart | 0 | 0.00 | 0 | 0.00 | 2 | 100.00 | 0 | 0.00 | 0 | 0.00 | 2 |
3.33 |
Indier | 0 | 0.00 | 0 | 0.00 | 0 | 0.00 | 1 | 100.00 | 0 | 0.00 | 1 |
1.67 |
Alle deelnemers | 5 | 8.33 | 24 | 40.00 | 24 | 40.00 | 7 | 11.67 | 0 | 0.00 | 60 |
100.00 |
|
Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per ras
Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.