Getal en persentasie response per opsie en per geslag tov die volgende vraag:

Hoe dikwels het jy gedurende die afgelope jaar oorweldig gevoel deur alles wat jy moes doen?

Die volgende opsies kon gekies word:

  1. Dikwels
  2. Soms
  3. Glad nie

Klik hier om die Engelse vertaling van hierdie vraag te lees. Keer daarna mbv u "browser" se "Back" knoppie na hierdie skerm terug om onderstaande tabel en grafiese voorstelling te bestudeer.

Mans en vroue het soos volg reageer:

Geslag
Opsie 1: Getal
Opsie 1: %
Opsie 2: Getal
Opsie 2: %
Opsie 3: Getal
Opsie 3: %
# per Geslag
% van Totaal
Vroulik
13
30.95
28
66.67
1
2.38
42
70.00
Manlik
4
22.22
14
77.78
0
0.00
18
30.00
Alle deelnemers
17
28.33
42
70.00
1
1.67
60
100.00

Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per geslag

Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.