Getal en persentasie response per opsie en per geslag tov die volgende vraag:

Hoe dikwels het jy gedurende die afgelope jaar alleen gevoel en/of verlang na die huis?

Die volgende opsies kon gekies word:

  1. Dikwels
  2. Soms
  3. Glad nie

Klik hier om die Engelse vertaling van hierdie vraag te lees. Keer daarna mbv u "browser" se "Back" knoppie na hierdie skerm terug om onderstaande tabel en grafiese voorstelling te bestudeer.

Mans en vroue het soos volg reageer:

Geslag
Opsie 1: Getal
Opsie 1: %
Opsie 2: Getal
Opsie 2: %
Opsie 3: Getal
Opsie 3: %
# per Geslag
% van Totaal
Vroulik
9
21.43
26
61.90
7
16.67
42
70.00
Manlik
3
16.67
10
55.56
5
27.78
18
30.00
Alle deelnemers
12
20.00
36
60.00
12
20.00
60
100.00

Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per geslag

Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.