Getal en persentasie response per opsie en per geslag tov die volgende vraag:

Gee asseblief 'n aanduiding hoe belangrik dit vir jou is om 'n sinvolle lewensfilosofie te ontwikkel.

Die volgende opsies kon gekies word:

  1. Noodsaaklik
  2. Baie belangrik
  3. Redelik belangrik
  4. Nie belangrik nie

Klik hier om die Engelse vertaling van hierdie vraag te lees. Keer daarna mbv u "browser" se "Back" knoppie na hierdie skerm terug om onderstaande tabel en grafiese voorstelling te bestudeer.

Mans en vroue het soos volg reageer:

Geslag
Opsie 1: Getal
Opsie 1: %
Opsie 2: Getal
Opsie 2: %
Opsie 3: Getal
Opsie 3: %
Opsie 4: Getal
Opsie 4: %
# per Geslag
% van Totaal
Vroulik
10
23.81
18
42.86
11
26.19
3
7.14
42
70.00
Manlik
7
38.89
9
50.00
1
5.56
1
5.56
18
30.00
Alle deelnemers
17
28.33
27
45.00
12
20.00
4
6.67
60
100.00

Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per geslag

Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.