Getal en persentasie response per opsie en per geslag tov die volgende vraag:

Hoe sal jy nou jou kennis van mense van verskillende ras- en kultuurbroepe beskryf in vergelyking met die tyd toe jy as 'n student aan hierdie Universiteit begin het?

Die volgende opsies kon gekies word:

  1. Baie beter
  2. Beter
  3. Geen verandering nie
  4. Swakker
  5. Baie swakker

Klik hier om die Engelse vertaling van hierdie vraag te lees. Keer daarna mbv u "browser" se "Back" knoppie na hierdie skerm terug om onderstaande tabel en grafiese voorstelling te bestudeer.

Mans en vroue het soos volg reageer:

Geslag
Opsie 1: Getal
Opsie 1: %
Opsie 2: Getal
Opsie 2: %
Opsie 3: Getal
Opsie 3: %
Opsie 4: Getal
Opsie 4: %
Opsie 5: Getal
Opsie 5: %
# per Geslag
% van Totaal
Vroulik
5
11.90
26
61.90
11
26.19
0
0.00
0
0.00
42
70.00
Manlik
4
22.22
8
44.44
5
27.78
1
5.56
0
0.00
18
30.00
Alle deelnemers
9
15.00
34
56.67
16
26.67
1
1.67
0
0.00
60
100.00

Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per geslag

Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.