Getal en persentasie response per opsie en per geslag tov die volgende vraag:

Hoeveel tyd het jy gedurende die afgelope jaar in 'n gewone week aan TV kyk bestee?

Die volgende opsies kon gekies word:

  1. 0-1 ure
  2. 1-2 ure
  3. 3-5 ure
  4. 6-10 ure
  5. 11-15 ure
  6. Meer as 15 ure

Klik hier om die Engelse vertaling van hierdie vraag te lees. Keer daarna mbv u "browser" se "Back" knoppie na hierdie skerm terug om onderstaande tabel en grafiese voorstelling te bestudeer.

Mans en vroue het soos volg reageer:

Geslag
Opsie 1: Getal
Opsie 1: %
Opsie 2: Getal
Opsie 2: %
Opsie 3: Getal
Opsie 3: %
Opsie 4: Getal
Opsie 4: %
Opsie 5: Getal
Opsie 5: %
Opsie 6: Getal
Opsie 6: %
# per Geslag
% van Totaal
Vroulik
17
40.48
6
14.29
11
26.19
4
9.52
3
7.14
1
2.38
42
70.00
Manlik
9
50.00
3
16.67
5
27.78
0
0.00
1
5.56
0
0.00
18
30.00
Alle deelnemers
26
43.33
9
15.00
16
26.67
4
6.67
4
6.67
1
1.67
60
100.00

Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per geslag

Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.