Masjien ontwerp
"Mode aankoper in 'n groot winkel groep, maar het nie regte kwalifikasies nie."
Ek wil 'n mediese dokter wees en moontlik later verder studeer om n spesialis te word
om by 'n Rekenmeester firma te werk
"'n fotograaf, bewaarder, skrywer of enigeiets anders wat ek ondek en geniet"
Om 'n diens aan die publiek te verskaf wat kompiterend vir my mededingers sal wees maar goed vir my kliente
'n praktyk te besit as 'n klieniese sielkundige wat mense met geestesgeondheid probleme help.
ek wil spesifiek websites design. ek vind dt baie terapeuties.
Voedselwetenskaplike
Wil `n Charterd Financial Analysis word en in beroep konsentreer op bate bestuur.
Finansi‰le beplanner(Adviseur)
Sosiale an volhoubare ontwikkeling
Fisioterapeut
Bmil Human and organisational development
Entreprenuer/ Investment Banker
FORESTER
Forensic Scientist