Getal en persentasie response per opsie en per geslag tov die volgende vraag:

Hoe dikwels het jy gedurende die afgelope jaar buite klasverband die inhoud van jou modules met ander studente bespreek?

Die volgende opsies kon gekies word:

  1. Dikwels
  2. Soms
  3. Glad nie

Klik hier om die Engelse vertaling van hierdie vraag te lees. Keer daarna mbv u "browser" se "Back" knoppie na hierdie skerm terug om onderstaande tabel en grafiese voorstelling te bestudeer.

Mans en vroue het soos volg reageer:

Geslag
Opsie 1: Getal
Opsie 1: %
Opsie 2: Getal
Opsie 2: %
Opsie 3: Getal
Opsie 3: %
# per Geslag
% van Totaal
Vroulik
5
50.00
3
30.00
2
20.00
10
71.43
Manlik
2
50.00
2
50.00
0
0.00
4
28.57
Alle deelnemers
7
50.00
5
35.71
2
14.29
14
100.00

Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per geslag

Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.