Getal en persentasie response per opsie en per geslag tov die volgende vraag:

Beoordeel jou mededingendheid in vergelyking met die gemiddelde persoon in jou ouderdomsgroep. Ons wil die noukeurigste moontlike selfevaluering hê.

Die volgende opsies kon gekies word:

  1. Hoogste 10%
  2. Bogemiddeld
  3. Gemiddeld
  4. Ondergemiddeld
  5. Laagste 10%

Klik hier om die Engelse vertaling van hierdie vraag te lees. Keer daarna mbv u "browser" se "Back" knoppie na hierdie skerm terug om onderstaande tabel en grafiese voorstelling te bestudeer.

Mans en vroue het soos volg reageer:

Geslag
Opsie 1: Getal
Opsie 1: %
Opsie 2: Getal
Opsie 2: %
Opsie 3: Getal
Opsie 3: %
Opsie 4: Getal
Opsie 4: %
Opsie 5: Getal
Opsie 5: %
# per Geslag
% van Totaal
Vroulik
20
16.26
42
34.15
48
39.02
11
8.94
2
1.63
123
64.74
Manlik
20
29.85
26
38.81
17
25.37
4
5.97
0
0.00
67
35.26
Alle deelnemers
40
21.05
68
35.79
65
34.21
15
7.89
2
1.05
190
100.00

Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per geslag

Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.