Getal en persentasie response per opsie en per geslag tov die volgende vraag:

Dui asseblief jou algehele graad van tevredenheid aan met die mate waarin jy tuis voel binne die Universiteitsgemeenskap.

Die volgende opsies kon gekies word:

  1. Baie tevrede
  2. Tevrede
  3. Neutraal
  4. Ontevrede
  5. Kan nie beoordeel nie / geen ondervinding nie

Klik hier om die Engelse vertaling van hierdie vraag te lees. Keer daarna mbv u "browser" se "Back" knoppie na hierdie skerm terug om onderstaande tabel en grafiese voorstelling te bestudeer.

Mans en vroue het soos volg reageer:

Geslag
Opsie 1: Getal
Opsie 1: %
Opsie 2: Getal
Opsie 2: %
Opsie 3: Getal
Opsie 3: %
Opsie 4: Getal
Opsie 4: %
Opsie 5: Getal
Opsie 5: %
# per Geslag
% van Totaal
Vroulik
41
33.33
52
42.28
24
19.51
6
4.88
0
0.00
123
64.74
Manlik
23
34.33
35
52.24
7
10.45
1
1.49
1
1.49
67
35.26
Alle deelnemers
64
33.68
87
45.79
31
16.32
7
3.68
1
0.53
190
100.00

Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per geslag

Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.