Getal en persentasie response per opsie en per geslag tov die volgende vraag:

Het jy tydens jou studiejare deelgeneem aan akademiese ontwikkelingsprogramme of van enige ander formele addisionele akademiese hulp gebruik gemaak?

Die volgende opsies kon gekies word:

  1. Ja
  2. Nee

Klik hier om die Engelse vertaling van hierdie vraag te lees. Keer daarna mbv u "browser" se "Back" knoppie na hierdie skerm terug om onderstaande tabel en grafiese voorstelling te bestudeer.

Mans en vroue het soos volg reageer:

Geslag
Opsie 1: Getal
Opsie 1: %
Opsie 2: Getal
Opsie 2: %
# per Geslag
% van Totaal
Vroulik
49
39.84
74
60.16
123
64.74
Manlik
28
41.79
39
58.21
67
35.26
Alle deelnemers
77
40.53
113
59.47
190
100.00

Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per geslag

Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.