Getal en persentasie response per opsie en per geslag tov die volgende vraag:

Hoe sal jy nou jou rekenaarvaardighede beskryf in vergelyking met die tyd toe jy as 'n student aan hierdie Universiteit begin het?

Die volgende opsies kon gekies word:

  1. Baie beter
  2. Beter
  3. Geen verandering nie
  4. Swakker
  5. Baie swakker

Klik hier om die Engelse vertaling van hierdie vraag te lees. Keer daarna mbv u "browser" se "Back" knoppie na hierdie skerm terug om onderstaande tabel en grafiese voorstelling te bestudeer.

Mans en vroue het soos volg reageer:

Geslag
Opsie 1: Getal
Opsie 1: %
Opsie 2: Getal
Opsie 2: %
Opsie 3: Getal
Opsie 3: %
Opsie 4: Getal
Opsie 4: %
Opsie 5: Getal
Opsie 5: %
# per Geslag
% van Totaal
Vroulik
31
25.20
76
61.79
15
12.20
1
0.81
0
0.00
123
64.74
Manlik
24
35.82
35
52.24
7
10.45
1
1.49
0
0.00
67
35.26
Alle deelnemers
55
28.95
111
58.42
22
11.58
2
1.05
0
0.00
190
100.00

Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per geslag

Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.