Indrukke van 2010 Studente van die OMEGA Gradueringsvraelys - In Hul Eie Woorde

"Bietjie lank, maar goed uiteengesit."

Die vraelys is baie omvattend en gee 'n persoon die geleentheid om oordeel te gee oor 'n wye verskeidenheid aangeleenthede. Die probleem is egter dat daar nerens die die geleentheid gebied word om eie kommentaar te gee oor spesifieke aangeleenthede nie

dit laat mens nogals dink en reflekteer op jou tyd in Stellenbosch.

Dek alle aspekte van student lewe. Goeie vraelys

Dek baie aspekte van die studente-lewe op kampus en die ervaring wat ons het

Goed uiteengesit

Baie lank

"Goed gestruktureerd. Dalk meer vrae oor die allerdaagse probleme wat Stellenbosch studente ervaar? Misdaad, ens..."

"Die regte opsie is nie noodwendig altyd beskikbaar nie, so die naaste beste word gekies (wat nie noodwendig baie akkuraat is nie)."

Dit was goed gopgestel.

"Dit is te lank, mens verloor belangstelling"

Goeie vrae wat goed bewoord is.

Baie omvattend. Goeie indikasie van watter tipe ervarings mens op Stellenbosch gehad het. :)

Goeie vraelys. Sal universiteit 'n goeie idee gee van finalejaarstudente se ervarings tydens hul studie jare op Stellenbosch

Hoe 'n student aan die begin vand ie jaar gevoel het kan verander na die einde van die jaar se kant toe. Om dus na die jaar as geheel te verwys maak van die antwoorde nie baie akkuraat nie

"Ek is 'n persoon wat daarvan hou om my eie mening te lig en betrokke te wees by sake wat my belangstelling prikkel. Daarom sal ek eerder voorstel dat studente wat gewillig is eerder 'n klein opstel skryf, aan die hand van 'n paar riglyne (soos hierdie ti

"Nodige aspekte word aan geraak, maar alles is relatief. Mens kan nie juis baie akkurate afleidings maak oor sekere sensitiewe aspekte aangespreek (soos bv. rassediskriminasie/integrasie/regstellende aksie/alkohol misbruik/ens.) maak nie aangesien die vra

Net bietjie lank. verstaan nie noodwendig by elke vraag wat presies vir my gevra word nie.

dit is goed

Goed

"Ek dink dis goed gestruktureerd en bevat nie te lang vrae nie, dus neem dit vinnig om deur te lees en te beantwoord."

"Sommige van die vrae wat vra hoeveel uur mens aan sekere dinge spandeer per week moet asb 'n onderskeid tref tussen 0 uur en 0-1 uur per week, want daar is 'n verskil tussen om niks te doen nie en om 50min per week aan iets te spandeer"

Alle vraelyste het met ras en selfde geslag verhoudings te doen...dit word teveel beklemtoon.

Baie van die vrae is min of meer dieselfde.

"Goeie vraelys met belangrike, noodsaaklike vrae."

dit is te laaaaaaannnnnnnkkk

"Dit vat lank. As ek my studente nr intik soos julle vra dan kom my van waar my naam moet wees, my e-pos adres waar my van moet wees en my voorletter waar die studente nommer moet wees."

"Die vraelys is baie goed opgestel, maar daar is baie min vrae vir reisende studente en ek voel daar moet meer vrae wees wat studente se menings vra en nie net veelkeuse vrae."

Dis goed opgestel en raak aan elke aspek van student wees.

Goeie vraelys!

Die vraelys was nogal lank maar het als geraak.

"dit is goed dit bevat n hele omvattende reeks vrae, wat jouself laat terug dink oor jou tyd op kampus en hoe jy gegroei het"

Handig maar baie lank

Nie bad nie..

Sinvol

"Baie goed, maar bietjie lank"

Ek is heeltemal tevrede met die vraelys.

Dit is 'n goed saamgestelde vraelys wat verskeie aspekte toets. Die vraelys bestaan uit te veel vrae wat ooreenstem.

"As daar spesifiek gevra word aan watter geloof 'n persoon behoort, kan daaraddisionele afleidings gemaak word, o.a. hoe 'n spesifieke geloof(of gebrek daaraam) homoseksualiteit, voorhuwelikse seks, rasse verhoudings ens. oor die algemeen sien."

Vrae is goed gestel

bietjie lank en die stellings veral oor moraliteits kwessies moet dalk 'n neutrale opsie hˆ.

dit is hopeloos te lank

goed

"Bietjie lank, ma besit alle nodige inligting vir enige navorsing. "

"Ek het gedink dit is 'n goeie ding aangesien dit my baie laat dink het oor my persoonlike groei, my omgewing en wat ek in die toekoms wil bereil."

"Dit is 'n goeie idee om 'n geheelbeeld oor die gevoel van studente op kampus te kry. Ek hoop my insette kon help,"

Ek dink dit is 'n baie goeie idee om studente se opinies te kry.

"Dit sluit toepaslike vrae in maar voel dat die opsies is nie altyd genoegsaam nie (meer opsies of spasie om ander te spesifiseer). En wat van studente wat by hul ouers bly se ervaringe, want die vraelys se vrae oor verblyf sluit almal die ervaringe in va

"Die vraelys is 'n goeie poging om 'n geheelbeeld en gevoel oor die situasie in Stellenbosch en selfs in SA te verkry - let net, ek het weereens 'n epos gekry om dit te voltooi - so die is my tweede poging."

baie vrae nie van toepassing

Dek alle aspekte. Positief ervaar

dit is regtig net te lank

dit is heeltemal te lank!

doeltreffend

Meeste vrae is sinvol

dit is nogals lank - vir 'n paar vrae wat tot 'n mate repeterend is

Breedvoerig en relevant.

Ek het vanjaar die loopbane kantoor besoek en was werklikwaar baie teleurgesteld in hoe ek hanteer was. Ek het twee weke vooruit 'n afspraak gemaak en was geskok deur die kwaliteit van dienslewering en die manier waarop ek benader was. Kontak my gerus vir

Dit was baie goed en het i wye verskeidenheid van belangrike aspekte aangespreek.

"Deeglik, maar te lank."

Geen mening

"Bevat alles wat ek op Uniersiteit ervaar het. Dit beva vra op akademiese vlak, geestelike, persoonlike ens "

Baie lank! Maar van toepassing.

"Ek dink hulle moes ook die parkeerplekke in stellenbosch aangespreek het. Vir mense wat moet inry is dit een van die grootste probleme in Stellenbosch, waaraan niks gedoen word nie."

Te lank. Moet meer gefokus wees kan baie van die vra oor dieselfde kwessies eerder kombineer.

Dit is hopeloos te lank

Het 'n wye spektrum van onderwerpe bevat.

sou beter wees as dit nie so lank is nie...dan sal meer studente dit beantwoord :)

"Ek dink die vraelys wek nogal herrineringe op in 'n mens,en laat jou net besef watter wonderlike ervaring matieland jou gebied het,veral die verskillende vriende wat jy maak."

"Ek kon hierdie vraelys maklik voltooi,omdat die lengte daarvan gepas was en die vrae sinvol was en nie herhaal het nie. "

Baie lank! :)

Dit is goeie vrae wat gevra word oor kwessies waarmee studente op 'n daaglikse basis moet hanteer en elke student sal oor die kwessies in sy jare as student na dink.

ek bly nie in stellenbosch nie so kon nie als beantwoord nie

Interessant om te dink oor hoe mens ontwikkel het vandat mens op universteit aangekom het.

Goed

Dit is 'n goeie opsomming van jou ervaring op Stellenbos

Dit lyk sinvol genoeg. Die resultate behoort interessant te wees.

"dit is regtig baie lank, ek wou halfpad ophou.."

Goed geballenseerd en dek alle aspekte van die studente lewe baie goed.

Daar moet dalk vrae oor behuising en die krisis om behuising in stellenbos te kry in wees. Parkering is ook 'n groot probllem en daar moet meer vrae oor dit in wees. Diskriminasie is nie meer 'n probleem op stellenos nie behalwe ten opsigte van finansiel

Ek was tevrede met die vraelys.

Heeltemal te lank. En sekere vrae is nie van toepassing nie en ander is inkorrek gestel. Bv Die vraag oor doodstraf. Doodstraf IS REEDS afgeskaf.

well structured and to the point

long

It was very thorough on all aspects of university life apart from the language barrier! As an English speaking student I'm finding it more difficult each year to participate in class discussions because of the language barrier and find the lecturers very

Too many questions

This questionairre asks very important questions which would give a clear understanding of what students learned and experienced while at Stellenbosch University.

It is lengthy and tedious.

"I liked it - I thought there are some valuable questions, I just hope you make use of it - I also think that it is very difficult to make assumptions about trends when people are so different, in different seasons in their lives and often so inadequet at

"the questionaiire asks a lot of useful questions, which is arguable but does not address issues of structural inequality such as the challenge faced by the significant proportion of students who commute into Stellenbosch with the train service. maybe as

It is a very good questionnaire and goes into detail about one's career plans.

I believe it was very thorough.

"Some questions were a bit arbitrary, but overall, quick and easy to understand. "

Very interesting and well laid out

Good questions not repetitive

"very random and vague and double barelled at times, aslo a massive waste of time!"

It was quite in depth and appeared to cover a broad base

Sometimes the number of responses available to the respondent are not adequate to truly reflect the respondent's opinion.

N/A

"Relatively comprehensive but some questions are very directed - such as the opinion questions on smae-sex marriages, abortion etc. It seems obvious that the questionnaire is trying to establish a student's ideology / life view from that. There should hav

Well thought out and put together

Some of the questions seemed pointless.

"It was fair, didn't take me 30 minutes!"

No comment

covers all relevant aspects but is a bit too long

Very long - but relevant. maybe brake it up into pages to make it seem shorter and easier to read

very interesting...

No comment

interesting

Why do you care about my opinions with respect to abortion/homosexuality/religion? Stick to improving University facilities and gleaning constructive information.

"I think that there should be an option to comment or explain yourself further for each question, I feel that many of my of my answers could be interpreted in a manner other than intended because I could not state my reasoning and I often feel the need to

"good, answers were not very precise"

"it is rather long, but i see the relevance."

I LOVED IT :)

"Interesting and diverse, (however could also include whether you were lectured in your home language or not, and the implications there of)"

Some questions do not have enough options like the question type 153. Unless they are specifically designed that way.

"thought provoking, makes one reflect over the past few years"

no comment

It's encouraging to see the opinions of student's being noted.

"requires screening questions and questions more specific when discussing lecturers, as lecturers vary greatly - cannot generalize."

Very relevant. It is essential that we air our views.

Hope it helps future students

Some of the questions to do with regilion seemed to be irrelevant to the purpose of the questionnaire

Too long

It's too long.

"it is a good questionnaire, bit too many questions though"

I think it is an all rounder questionaire covering a wide variety of applicable topics. Interpretation of the questionaire results however can be very subjective as how you read into them.

"Its a bit long and repetitive, but I can see the relevance for the University. Maybe yuo should ask the questions on different pages to give the illusion that it will be over quickly."

interesting what is thought of as important... although I found it odd that there weren't any questions about PSO or koshuis. Thanks

I love how varied and broad the questions were.

Very interesting range of questions. I actually had to be honest about myself about a lot of the things I was feeling but didn't want to think about. Questions were put clearly and the questionnaire did not seem long at all.

I have answered questions which give an idea of who I ambut does not represent the bigger picure

Interesting. Well balanced!

fine but far to general

Too long

"Quite comprehensive, but life sometimes is not just a yes or no answer!"

no opinion.