veekundige - diere voeding
"Het te doen met die verspreiding van produkte en die effektiewiteit van die verspreiding, sodat die produkteop die regte olek en tyd is vir die verbruikers."
My eerste opsie is dat as ek wel in kom vir Honeurs in fisiologiese wetenskappe wil ek dit voltooi en dan verder studeer deur medies te doen. So die loopbaan wat ek beoog om te volg is as 'n mediese dokter...
Ek wil graag 'n nasionale park bestuurder word
"Besigheids analis, of informasie sisteem deskundige, of besigheids konsultant(dominant)"
"In die korttermyn (1 - 2 jaar van nou af) sien ek myself as 'n hardwerkende passievolle individu, maar oor die langer termyn (10 jaar van nou) sien ek myself hopelik in ons familie besigheid of in my eie suksesvolle onderneming se begin fase."
Wiskunde en Natuurwetenskap onderwyser vir graad 4 - 9
"Ek sal graag psigometriese toetse in die besigheids omgewing wil doen (tot ek met 'n gesin begin), en as ek nie meer lus is vir dit nie (psigometriese toetse), sal ek of 'aftree' of 'n onderwyser word."
"Deeltydse werk in die rekenkundige/belasting veld, terwyl ek na my kinders omsien."
"Mediese dokter, moontlik spesialis."
Predikant
ek gaan volgende jaar mode ontwerp by FEDISA in Kaapstad gaan studeer vir 'n vedere 3 jaar.
CA(SA)
Geoloog/Ingenieursgeoloog
Elektroniese ingeieur
3 Jaar ouditeurklerkskap en daarna in die finansiele sektor as spesialis te gaan werk.
"ons oudit maatskappye se boeke en gee ook advies , hoe hul besighede kan verbeter, en om aan sekere wetgewing moet voldoen bv belasting, ifrs en die maatskappyewet"
Menslike hulpbron bestuurder
Landbou-ekonoom
Fisioterapeut
Fisioterapeut in 'n staatsinstituut vir gemeenskapsdiens vir 'n jaar en daarna nog 'n jaar of 2 en dan in die privaatsektor.
"ek doen tans maatskaplike werk, maar beplan om verdere kursusse in homeopatie en dieetkunde te volg en dit my loopbaan te maak"
"opvoedkundige sieklkundige, moontlik ook 'n gemeenskapsielkundige... steeds onseker."
Struktuur Geoloog
Meganiese Ingenieur by Exxaro
Ek wil volgende jaar by 'n laerskool skool hou. Vir ;n graad 3 klas en later uitbrie om leerders met leerprobleme te help.
Pastorale bystand Instandhouding van bedienings Byvoeg van nuwe bedienings Preek Administrasie
"Wil graag my eie besigheid begin, maar wil ook my geoktrooieerde rekenmeesters kwalifikasie voltooi"
Voorlopig 'n verkoopsagent vir motorvoertuigmaatskappy.
"Genetikus,doen honeurs 2011 en dan hopelik daarna masters"
n/a
CA by Deloitte
finansieel n besigheid bestuur
Ek beplan om moontlik in die mode industrie 'n mode beplanner te word as dinge so uitwerk. Andersins nommer 5.
Ek wil n mediese dokter word wat kan help om in arm gemeenskappe se gesondheid te bevorder.
Ek dink wil 'n advokaat word.
Quantity surveying
doctor- paediatrician
Financial Manager
pavement specialist
I plan on being a psychologist and work in hospitals one day caring for cancer patients and the sick people.
physiotherapist
Innovation Manager
Process Engineer
"Part time business consultant and writer, to be able to be a mother that can work from home. "
Architect
Something in the information Technology field
Brand Manager
DON TKNOW
entrepreneurship
Marketing director
ARCHITECT
If not the above then a patent lawyer
"Salesperson, then start my own business and then become a pastor"
Chemical Engineer
Logistics
no 38
Electrical and Electronic Engineering
Possibly a police officer
Marketing or logistics