Getal en persentasie response per opsie en per fakulteit tov die volgende vraag:
Hoe dikwels het jou dosente aan jou verbaal (mondelings) terugvoer oor jou akademiese werk gegee?
Die volgende opsies kon gekies word:
- Dikwels
- Soms
- Glad nie
Klik hier om die Engelse vertaling van hierdie
vraag te lees. Keer daarna mbv u "browser" se "Back" knoppie na hierdie skerm
terug om onderstaande tabel en grafiese voorstelling te bestudeer.
Die verskillende fakulteite se studente het soos volg reageer:
Fakulteit |
Opsie 1: Getal |
Opsie 1: % |
Opsie 2: Getal |
Opsie 2: % |
Opsie 3: Getal |
Opsie 3: % |
# per Fakulteit |
% van Totaal |
Lettere en Wysbegeerte | 6 | 24.00 | 13 | 52.00 | 6 | 24.00 | 25 |
13.97 |
Natuurwet | 5 | 25.00 | 10 | 50.00 | 5 | 25.00 | 20 |
11.17 |
Opvoedkunde | 7 | 41.18 | 6 | 35.29 | 4 | 23.53 | 17 |
9.50 |
Landbou -en Bosbouwet | 0 | 0.00 | 0 | 0.00 | 0 | 0.00 | 0 |
0.00 |
Regsgeleerdheid | 1 | 16.67 | 3 | 50.00 | 2 | 33.33 | 6 |
3.35 |
Teologie | 3 | 42.86 | 3 | 42.86 | 1 | 14.29 | 7 |
3.91 |
Ekonomiese -en Bestuurswet | 13 | 31.71 | 21 | 51.22 | 7 | 17.07 | 41 |
22.91 |
Ingenieurswese | 9 | 33.33 | 13 | 48.15 | 5 | 18.52 | 27 |
15.08 |
Gesondheidswet | 7 | 53.85 | 6 | 46.15 | 0 | 0.00 | 13 |
7.26 |
Alle deelnemers | 56 | 31.28 | 91 | 50.84 | 32 | 17.88 | 179 |
100.00 |
|
Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per fakulteit
Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.