Getal en persentasie response per opsie en per geslag tov die volgende vraag:

Hoe suksesvol was jy sedert die begin van jou studies aan hierdie Universiteit om naby vriendskappe met ander studente te sluit?

Die volgende opsies kon gekies word:

  1. Baie suksesvol
  2. Redelik suksesvol
  3. Onsuksesvol

Klik hier om die Engelse vertaling van hierdie vraag te lees. Keer daarna mbv u "browser" se "Back" knoppie na hierdie skerm terug om onderstaande tabel en grafiese voorstelling te bestudeer.

Mans en vroue het soos volg reageer:

Geslag
Opsie 1: Getal
Opsie 1: %
Opsie 2: Getal
Opsie 2: %
Opsie 3: Getal
Opsie 3: %
# per Geslag
% van Totaal
Vroulik
71
62.83
38
33.63
4
3.54
113
63.13
Manlik
45
68.18
21
31.82
0
0.00
66
36.87
Alle deelnemers
116
64.80
59
32.96
4
2.23
179
100.00

Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per geslag

Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.