Getal en persentasie response per opsie en per geslag tov die volgende vraag:

Dui asseblief jou algehele graad van tevredenheid met die Universiteit se rekenaarfasiliteite aan.

Die volgende opsies kon gekies word:

  1. Baie tevrede
  2. Tevrede
  3. Neutraal
  4. Ontevrede
  5. Kan nie beoordeel nie / geen ondervinding nie

Klik hier om die Engelse vertaling van hierdie vraag te lees. Keer daarna mbv u "browser" se "Back" knoppie na hierdie skerm terug om onderstaande tabel en grafiese voorstelling te bestudeer.

Mans en vroue het soos volg reageer:

Geslag
Opsie 1: Getal
Opsie 1: %
Opsie 2: Getal
Opsie 2: %
Opsie 3: Getal
Opsie 3: %
Opsie 4: Getal
Opsie 4: %
Opsie 5: Getal
Opsie 5: %
# per Geslag
% van Totaal
Vroulik
48
42.48
49
43.36
8
7.08
8
7.08
0
0.00
113
63.13
Manlik
21
31.82
34
51.52
5
7.58
6
9.09
0
0.00
66
36.87
Alle deelnemers
69
38.55
83
46.37
13
7.26
14
7.82
0
0.00
179
100.00

Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per geslag

Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.