Getal en persentasie response per opsie en per geslag tov die volgende vraag:

Hoe dikwels het verantwoordelikhede by die werk jou verhoed om te studeer tydens jou studiejare?

Die volgende opsies kon gekies word:

  1. Dikwels
  2. Soms
  3. Glad nie

Klik hier om die Engelse vertaling van hierdie vraag te lees. Keer daarna mbv u "browser" se "Back" knoppie na hierdie skerm terug om onderstaande tabel en grafiese voorstelling te bestudeer.

Mans en vroue het soos volg reageer:

Geslag
Opsie 1: Getal
Opsie 1: %
Opsie 2: Getal
Opsie 2: %
Opsie 3: Getal
Opsie 3: %
# per Geslag
% van Totaal
Vroulik
2
1.77
11
9.73
100
88.50
113
63.13
Manlik
1
1.52
13
19.70
52
78.79
66
36.87
Alle deelnemers
3
1.68
24
13.41
152
84.92
179
100.00

Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per geslag

Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.