Getal en persentasie response per opsie en per fakulteit tov die volgende vraag:
Hoe dikwels het jy gedurende die afgelope jaar buite klasverband die inhoud van jou modules met ander studente bespreek?
Die volgende opsies kon gekies word:
- Dikwels
- Soms
- Glad nie
Klik hier om die Engelse vertaling van hierdie
vraag te lees. Keer daarna mbv u "browser" se "Back" knoppie na hierdie skerm
terug om onderstaande tabel en grafiese voorstelling te bestudeer.
Die verskillende fakulteite se studente het soos volg reageer:
Fakulteit |
Opsie 1: Getal |
Opsie 1: % |
Opsie 2: Getal |
Opsie 2: % |
Opsie 3: Getal |
Opsie 3: % |
# per Fakulteit |
% van Totaal |
Lettere en Wysbegeerte | 16 | 64.00 | 9 | 36.00 | 0 | 0.00 | 25 |
13.97 |
Natuurwet | 13 | 65.00 | 7 | 35.00 | 0 | 0.00 | 20 |
11.17 |
Opvoedkunde | 11 | 64.71 | 6 | 35.29 | 0 | 0.00 | 17 |
9.50 |
Landbou -en Bosbouwet | 0 | 0.00 | 0 | 0.00 | 0 | 0.00 | 0 |
0.00 |
Regsgeleerdheid | 3 | 50.00 | 3 | 50.00 | 0 | 0.00 | 6 |
3.35 |
Teologie | 5 | 71.43 | 2 | 28.57 | 0 | 0.00 | 7 |
3.91 |
Ekonomiese -en Bestuurswet | 26 | 63.41 | 15 | 36.59 | 0 | 0.00 | 41 |
22.91 |
Ingenieurswese | 19 | 70.37 | 8 | 29.63 | 0 | 0.00 | 27 |
15.08 |
Gesondheidswet | 11 | 84.62 | 2 | 15.38 | 0 | 0.00 | 13 |
7.26 |
Alle deelnemers | 117 | 65.36 | 61 | 34.08 | 1 | 0.56 | 179 |
100.00 |
|
Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per fakulteit
Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.