Getal en persentasie response per opsie en per fakulteit tov die volgende vraag:
Hoe dikwels het jy gedurende die afgelope jaar sosiaal met iemand van 'n ander ras of etniese groep verkeer?
Die volgende opsies kon gekies word:
- Dikwels
- Soms
- Glad nie
Klik hier om die Engelse vertaling van hierdie
vraag te lees. Keer daarna mbv u "browser" se "Back" knoppie na hierdie skerm
terug om onderstaande tabel en grafiese voorstelling te bestudeer.
Die verskillende fakulteite se studente het soos volg reageer:
Fakulteit |
Opsie 1: Getal |
Opsie 1: % |
Opsie 2: Getal |
Opsie 2: % |
Opsie 3: Getal |
Opsie 3: % |
# per Fakulteit |
% van Totaal |
Lettere en Wysbegeerte | 15 | 60.00 | 9 | 36.00 | 1 | 4.00 | 25 |
13.97 |
Natuurwet | 13 | 65.00 | 7 | 35.00 | 0 | 0.00 | 20 |
11.17 |
Opvoedkunde | 6 | 35.29 | 11 | 64.71 | 0 | 0.00 | 17 |
9.50 |
Landbou -en Bosbouwet | 0 | 0.00 | 0 | 0.00 | 0 | 0.00 | 0 |
0.00 |
Regsgeleerdheid | 3 | 50.00 | 3 | 50.00 | 0 | 0.00 | 6 |
3.35 |
Teologie | 3 | 42.86 | 4 | 57.14 | 0 | 0.00 | 7 |
3.91 |
Ekonomiese -en Bestuurswet | 21 | 51.22 | 15 | 36.59 | 5 | 12.20 | 41 |
22.91 |
Ingenieurswese | 12 | 44.44 | 11 | 40.74 | 4 | 14.81 | 27 |
15.08 |
Gesondheidswet | 6 | 46.15 | 7 | 53.85 | 0 | 0.00 | 13 |
7.26 |
Alle deelnemers | 87 | 48.60 | 81 | 45.25 | 11 | 6.15 | 179 |
100.00 |
|
Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per fakulteit
Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.