Getal en persentasie response per opsie en per fakulteit tov die volgende vraag:
Hoe dikwels het jy gedurende die afgelope jaar oorweldig gevoel deur alles wat jy moes doen?
Die volgende opsies kon gekies word:
- Dikwels
- Soms
- Glad nie
Klik hier om die Engelse vertaling van hierdie
vraag te lees. Keer daarna mbv u "browser" se "Back" knoppie na hierdie skerm
terug om onderstaande tabel en grafiese voorstelling te bestudeer.
Die verskillende fakulteite se studente het soos volg reageer:
Fakulteit |
Opsie 1: Getal |
Opsie 1: % |
Opsie 2: Getal |
Opsie 2: % |
Opsie 3: Getal |
Opsie 3: % |
# per Fakulteit |
% van Totaal |
Lettere en Wysbegeerte | 14 | 56.00 | 10 | 40.00 | 1 | 4.00 | 25 |
13.97 |
Natuurwet | 8 | 40.00 | 11 | 55.00 | 1 | 5.00 | 20 |
11.17 |
Opvoedkunde | 7 | 41.18 | 10 | 58.82 | 0 | 0.00 | 17 |
9.50 |
Landbou -en Bosbouwet | 0 | 0.00 | 0 | 0.00 | 0 | 0.00 | 0 |
0.00 |
Regsgeleerdheid | 2 | 33.33 | 4 | 66.67 | 0 | 0.00 | 6 |
3.35 |
Teologie | 3 | 42.86 | 3 | 42.86 | 1 | 14.29 | 7 |
3.91 |
Ekonomiese -en Bestuurswet | 15 | 36.59 | 21 | 51.22 | 5 | 12.20 | 41 |
22.91 |
Ingenieurswese | 11 | 40.74 | 15 | 55.56 | 1 | 3.70 | 27 |
15.08 |
Gesondheidswet | 5 | 38.46 | 8 | 61.54 | 0 | 0.00 | 13 |
7.26 |
Alle deelnemers | 70 | 39.11 | 99 | 55.31 | 10 | 5.59 | 179 |
100.00 |
|
Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per fakulteit
Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.